Search Header Logo

Strukturele aanpassings van blare

Authored by Stephni van Rooyen

Biology

10th Grade

Used 1+ times

Strukturele aanpassings van blare
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

10 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Die boonste en onderste oppervlak van die blaar word bedek met,

chloroplasts
stomata
epidermis
xylem

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Epidermisselle besit nie _________ nie, en is deurskynend.

keratin

huidmondjies

wortelhare

chloroplaste

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Die wasagtige laag wat vogverlies voorkom op die epidermis.

Mesofil

Kutikula

Vaatbundels

Xileem

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Hierdie gedeelte in die onderste epidermis is verantwoordelik vir gaswisseling by die blaar.

stomata
chloroplasts
xylem
phloem

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Die beweging van deeltjies vanaf 'n hoë konsentrasie na 'n lae konsentrasie tot ewewig bereik noem ons?

Diffusie
Osmose
Filtrasie
Aktiewe vervoer

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Die palissademesofil en die sponsmesofil is albei watter tipe sel?

Kollenchiemselle

Sklerenchiemselle

Xyleemselle

Parenchiemselle

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Die verskil tussen die palissademesofil en sponsmesofil is:

Die een besit chloroplaste en die ander nie.

Die een het 'n selkern en die ander een nie.

Die een het intersellulêre ruimtes en die ander een nie.

Die een het 'n dun selwand en die ande een nie.

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?