
Gr9 Selle
Authored by Jacques Malan
Biology
9th Grade
Used 4+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
22 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE SELECT QUESTION
45 sec • 1 pt
Watter van die volgende kom slegs in plantselle voor? (Kies ALLES wat van toepassing is.)
Selwand
Chloroplaste
Vakuool
Mitochondrion
Nukleus
2.
MULTIPLE SELECT QUESTION
45 sec • 1 pt
Watter kenmerke beskryf die selwand korrek? (Kies ALLES wat van toepassing is.)
Bestaan uit sellulose
Is lewendig
Is buigsaam
Is geheel deurlaatbaar
Kom in dierselle voor
3.
MULTIPLE SELECT QUESTION
45 sec • 1 pt
Kies ALLE korrekte funksies van die selkern.
Beheer lewensprosesse
Verleen kleur aan plante
Bevat chromatiennetwerk
Verleen stewigheid aan sel
Bevat kernplasma
4.
MULTIPLE SELECT QUESTION
45 sec • 1 pt
Watter strukture kom in beide plant- en dierselle voor? (Kies ALLES wat van toepassing is.)
Selwand
Selmembraan
Sitoplasma
Chloroplaste
Mitochondrion
5.
MULTIPLE SELECT QUESTION
45 sec • 1 pt
Watter funksies het die vakuool in 'n plantsel? (Kies ALLES wat van toepassing is.)
Berg voedingstowwe
Beheer die sel
Handhaaf waterbalans
Verleen kleur aan blomme
Voer fotosintese uit
6.
MULTIPLE SELECT QUESTION
45 sec • 1 pt
Watter van die volgende is tipes weefsel in die menslike liggaam? (Kies ALLES wat van toepassing is.)
Spierselle
Senuweeweefsel
Epiteelweefsel
Klierweefsel
Xileemweefsel
7.
MULTIPLE SELECT QUESTION
45 sec • 1 pt
Watter kenmerke het mitochondrions? (Kies ALLES wat van toepassing is.)
Voer respirasie uit
Kom net in dierselle voor
Is die sel se kragstasies
Verander glukose in ATP
Kom net in plantselle voor
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?