
Toets op Tye (first 6 rules)
Authored by Geena White
Other
9th Grade
Used 5+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
10 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die korrekte verlede tyd vir: "Ek lees die boek."
Gister het ek die boek gelees.
More lees die boek het.
Gister het lees die boek.
Verlede week ek die boek lees het.
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die korrekte toekomende tyd vir: "Ons dra uniforms."
Gister sal ons uniforms gedra het.
More sal ons uniforms dra.
More sal dra uniforms.
Volgende week onssal uniforms gedra.
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Kies die regte verlede tyd van: "Sy vergeet haar boeke."
Sy het haar boeke vergeet.
Sy het haar boeke gevergeet.
Sy het vergeet haar boeke.
Sy vergeet het haar boeke.
4.
OPEN ENDED QUESTION
3 mins • 1 pt
"Die hond is siek."
Begin met Verlede week...
Evaluate responses using AI:
OFF
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter sin is in die toekomende tyd (lydende vorm)? "Die koek word deur Jan gebak."
Die koek het deur Jan gebak.
Die koek is deur Jan gebak word.
Die koek sal deur Jan gebak word.
Jan sal die koek gebak het.
6.
OPEN ENDED QUESTION
3 mins • 1 pt
Phumla en Mabel (S) is (v1) die beste (O) in die klas (P).
Begin met Eergister...
Evaluate responses using AI:
OFF
7.
OPEN ENDED QUESTION
3 mins • 1 pt
Verander "Sy vertel 'n storie van haar lewe" into Verlede Tyd.
Evaluate responses using AI:
OFF
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?