Search Header Logo

Graad 11 Afrikaans

Authored by Chane Louw

Other

11th Grade

Used 7+ times

Graad 11 Afrikaans
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

6 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die definisie van enjambement?

Die voltooing van sinne.

Versreël wat oorloop in die volgende versreël.

Reël in 'n gedig.

Antal strofes in 'n gedig.

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Die onderstaande voorbeeld is 'n voorbeeld van?

"Die seun gedra hom soos 'n prins."

Personifikasie

Metafoor

Alliterasei

Vergelyking

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat beskryf assonansie die beste?

Herhaling van mede-klinkers

Herhaling van vokale

Herhaling van woorde

Herhaling van versreëls

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die doel van alliterasie in poësie?

Om ritme te skep.

Om die lengte van 'n gedig te bepaal.

Om die betekenis van woorde te verander.

Om die leser se aandag te trek.

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter van die volgende is 'n voorbeeld van personifikasie

"'n Hart van klip"

"Peter is soos sy pa"

"Die tyd stap aan"

"'n Oseaan van lewe"

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die definisie van 'n metafoor in 'n gedig?

Om 'n beeld te skep wat die leser se verbeelding prikkel.

Om die gedig lekker te maak.

'n Direkte vergelyking te maak.

Om die struktuur van die gedig te bepaal.

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?