wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Woorde wat Verwar word

Total questions: 23

Worksheet time: 7mins

Name
Class
Date
1.
Kies die korrekte woord:
Ek _____ my werk. 
a)
ken
b)
weet
2.
Dit is my ______ werk. 
a)
uie
b)
eie
c)
eier
d)
uier
3.
Sy word 16 jaar oud. Ons hou 'n ______ partytjie.
a)
verrasings
b)
verrassings
c)
verassings
d)
verasings
4.
My rok se _______ is 'n 12. 
a)
nomber
b)
nommer
c)
getal
d)
aantal
5.
Ek ______ in Jesus Christus.
a)
belowe
b)
glo
6.
My gunsteling _____ is pers en rooi.
a)
klere
b)
kleure
7.
Die _____, ________ die beste kos. 
a)
kok, koek
b)
koek, kook
c)
kook, koek
d)
kok, kook
8.
My _____ is maklik. 
a)
lyf
b)
lewer
c)
lewe
d)
lief
9.
Hierdie werk is so ______. Ek kry 10/10.
a)
maklik
b)
moeilik
10.
Daar is _____(4) , stoele om die groot _____.
a)
fier, fuur
b)
vier, vuur
c)
fier, vier
d)
veer, vuur
11.
Die ______ man wil nie hard werk nie.
a)
ly
b)
lei
c)
lui
d)
luie
12.
Die seun was ______ om na die rugby te gaan kyk. 
a)
opwindend
b)
opwindende
c)
opgewonde
d)
opgewen
13.
Hierdie boek is baie _______.
a)
verveeld
b)
vervelig
c)
vervelige
d)
verveelde
14.
Daar is (14) _____ kinders in die (4) _____ groepe.
a)
viertien, vier
b)
veertien, veer
c)
veertien, vier
d)
feertien, fier
15.
Die man ________ ou skoene vir ekstra _______.
a)
koop, goud
b)
verkoop, gald
c)

verkoop, geld

d)
gekoop, kontant
16.

Die skoolklok lui ____ ( gee die voorsetsel) 7:30 (skryf uit) .

a)
by, halfsewe
b)
om, halfagt
c)
om, half agt
d)
by, half sewe
17.

Die man met die BCom _______ het is vis ______ in sy keel.

a)
graat, graad
b)
graad, graat
c)
graat, graat
d)
graad, graad
18.
Ons ______ na China waar ons _____ eet.
a)
reis, rys
b)
rys, reis
c)
rys, ryse
d)
reis, reise
19.
Die slim man is 'n ________ in Opvoedkunde.
a)
dokter
b)
doctor
c)
doktor
d)
docter
20.
Die wilde  ______ loop ______  die gat in die stukkende heining.
a)
dier, duur
b)
deur, duur
c)
dier, deur
d)
duur, dier
21.
Ons _____ volgende maand Kaap toe want my pa sal 'n groter salaris daar  ________.
a)
vertrek, bedien
b)
getrek, gedien
c)
trek, betaal
d)
trek, verdien
22.
Die meisie ______ daar loop, ______ mooi.
a)
wie, lyk
b)
wat, kyk
c)
wat, lyk
d)
wie, kyk
23.

As 'n man en meisie _____(get married), belowe hulle om ______(loyal) te wees. Hulle _______ (trust) mekaar.

a)
getrou, trou, vertrou
b)
vertrou, vertrou, getrou
c)
trou, getrou, vertrou
d)
vertrou, trou, getrou