NEW
Font size
S
M
L
XL
WorksheetsFiela se kind: karakters
Total questions: 17
Worksheet time: 6mins
Name
Class
Date
1.
Benjamin is Fiela se ______________.
a)
hanskind
b)
kleinkind
c)
peetkind
2.
Die ryk boer wat hom ontferm oor die Komoties, is ______________.
a)
Lukas van Rooyen
b)
Ellias van Rooyen
c)
Petrus Zondagh
d)
Mr Goldsbury
3.
Nina se geheim is dat sy ____________ wegsteek.
a)
patats
b)
botteltjies
c)
mondfluitjies
4.
Lukas gaan woon by ______________ as hy in Knysna aankom.
a)
John Benn
b)
Miss Weatherbury
c)
Kaliel September
d)
Mister Goldsbury
5.
Barta kies die seun met die ______ hempie aan.
a)
wit
b)
geel
c)
blou
d)
groen
6.
_________ is die loodsman wat die skepe deur die Knysna-koppe stuur.
a)
Mister Goldsbury
b)
John Benn
c)
Elias van Rooyen
d)
Kaliel September
7.
Die Lange en die Dikke is die ________.
a)
sensusmanne
b)
roeiers
c)
balkemakers
8.
____________ is Benjamin se "Hottentotnaam".
a)
Van Rooyen
b)
Benn
c)
September
d)
Komoetie
9.
Die plaas wat Fiela ge-erf het se naam is ____________.
a)
Kom-se-bos
b)
Wolwekraal
c)
Knysna
d)
Lange Kloof
10.
Dit is die _________ wat oor Lukas se lot beslis.
a)
konstabel
b)
magistraat
c)
balkemaker
d)
veldwagter
11.
Boswagter _______ probeer uitvind of dit goed gaan met Lukas in die Bos.
a)
Benn
b)
Komoetie
c)
Kapp
d)
Van Rooyen
12.
Koning _________ in die Bybel het gesê die kind moet in twee gedeel word.
a)
Salamo
b)
David
c)
Augustus
13.
_______ het Nina se hare met 'n mes afgesny.
a)
Lukas
b)
Selling
c)
Elias
d)
Willem
14.
Nina woon by miss ________ in Knysna.
a)
Weatherbury
b)
Goldsbury
c)
Benn
d)
Kapp
15.
Fiela het die ______ se huurgrond vir Benjamin gekoop.
a)
Benn
b)
Laghaans
c)
Van Rooyen
d)
Komoetie
16.
__________ is Benjamin se broer wat sterf.
a)
Dawid
b)
Tollie
c)
Christoffel
d)
Willem
17.
_______ kan nie grond erf nie, want hy is 'n dronkaard en in die tronk.
a)
Dawid
b)
Tollie
c)
Christoffel
d)
Willem
Reset
