NEW
Font size
S
M
L
XL
WorksheetsFiela: Bedryf 2
Total questions: 22
Worksheet time: 11mins
Name
Class
Date
1.
Benjamin sê die ______ maal tafel op.
a)
sewe
b)
ag
c)
nege
2.
Hy staan tussen ______ ander seuns by die magistraat.
a)
drie
b)
vier
c)
vyf
3.
Benjamin sê hy is Fiela se _____.
a)
hanskind
b)
kleinkind
c)
peetkind
4.
Die magistraat het gesê Benjamin moet soos 'n ______ mens begin praat.
a)
swart
b)
slim
c)
wit
5.
Barta sê Benjamin is "sonder tong". Dit beteken hy ______ nie.
a)
loop
b)
praat
c)
sit
6.
As jy "gedaan" is, is jy _____.
a)
moeg
b)
lui
c)
hartseer
7.
Wat is die bosmense se stapelkos?
a)
aartappels
b)
bloubokkies
c)
patats
8.
Nina is Barta en Elias se _____.
a)
suster
b)
seun
c)
dogter
9.
Nina luister na die _____ se geluide.
a)
bosvoëls
b)
bloubokkies
c)
olifante
10.
Benjamin vra vir Nina om vir hom die pad _____ toe te wys..
a)
Knysna
b)
Lange Kloof
c)
Bos
11.
Hulle moet in 'n _____ klim as die olifante kom.
a)
grot
b)
boom
c)
rivier
12.
Nina steek ______ weg om mee te speel.
a)
poppies
b)
karretjies
c)
botteltjies
13.
Nina maak die _____ se geluide na op die botteltjies.
a)
voëltjies
b)
bokkies
c)
olifante
14.
Benjamin sê hy sal sy ____ vir haar gee as sy die pad vir hom wys.
a)
slaaphemp
b)
5 sjielings
c)
nuwe skoene
15.
Nina wil vir haar 'n _____ koop.
a)
mondfluitjie
b)
pop
c)
slaaphemp
16.
Elias moenie aan Lukas slaan nie, want die magistaat gaan laat kyk of hy goed behandel word.
a)
Waar
b)
Onwaar
17.
Mr Goldsbury is die _____.
a)
sensusopnemer
b)
magistraat
c)
boswagter
18.
Fiela sê vir haarself sy moet die _____ wees en seil soos 'n slang voor die magistraat.
a)
minste
b)
meeste
19.
Elias slaan vir Benjamin totdat hy sê hy is deel van die _____ gesin.
a)
Komoetie
b)
Van Rooyen
20.
Elias sny Nina se hare met 'n ____ af.
a)
lem
b)
mes
c)
skêr
21.
Fiela soek die storie van koning _____ wat beveel het die kind moet in twee gesny word.
a)
Dawid
b)
Salomo
c)
Herodus
22.
Boswagter ____ gaan kyk of Lukas goed behandel word in die Bos.
a)
Kapp
b)
Goldsbury
c)
Komoetie
d)
Van Rooyen
Reset
