NEW
Font size
WorksheetsGr 5 woordeskat lys 2 en 3 Troeteldiere
Total questions: 15
Worksheet time: 8mins
Dit is ń ............
has
haas
hase
huus
Die ......... is swart en wit.
cat
kat
kut
cut
Die ......... het ń lang stert.
wit muis
wit mys
vit muis
witmuis
ń .......... is ń baie slim dier.
Rot
rot
rott
Rat
Die ........... is in die ..........
perd ......stal
ped.........stal
perd.........stall
Die ........... is in die ..........
goud vis .........vis tenk
gouevis..........fistenk
goudvis.........vistenk
Die ........... vis is in die ........
tropiesevis........akwarium
tropiese fis.......akwarium
tropiese vis ....... akwarium
Die ....... sit op die stokkie.
parakiet
pakiet
parkiet
Die .......het helder ( bright) kleure.
papegaai
pappegaai
pappergaai
Die .........se deur is oop.
voël kou
voëlkou
voelkou
voel kou
Die hond slaap in die ......
hond hok
honde hok
hondehok
honnehok
Die diere is in die ........
kraal
craal
kral
krall
Die kat slaap in die ......
kat mandjie
katte mandjie
katmantjie
katmandjie
Die varke woon in ń ......
vark hok
varke hok
varkhok
Bye bly in ń .....
bykorf
beiekorf
bye korf
byekorf
