wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Gr 5 Hersiening (Julie)

Total questions: 18

Worksheet time: 9mins

Name
Class
Date
1.

Wat is die voorsetsel?

a)

om

b)

bo

c)

langs

d)

op

2.

Wat is die voorsetsel?

a)

onder

b)

bo

c)

langs

d)

by

3.

Wat is die voorsetsel?

a)

op

b)

onder

c)

langs

d)

agter

4.

Wat is die voorsetsel?

a)

Agter

b)

Voor

c)

Langs

d)

om

5.

Wat is die voorsetsel?

a)

Agter

b)

Bo

c)

Langs

d)

Voor

6.

Wat is die voorsetsel?

a)

om

b)

teen

c)

langs

d)

op

7.

Skryf die sin oor in die verlede tyd:


Die skool is elke dag vol kinders.

a)

Die skool sal elke dag vol kinders wees.

b)

Die skool was elke dag vol kinders.

c)

Die kinders het elke dag vol kinders gewees.

d)

Die kinders moes elke dag by die skool wees.

8.

VERLEDE TYD:


Elke dag praat die seun baie in die klas.

a)

Elke dag die seun het baie in die klas gepraat.

b)

Elke dag het die seun in die klas gepraat.

c)

Elke dag sal die kinders in die klas praat.

d)

Elke dag moet die kinders in die klas praat.

9.

VERLEDE TYD


Die hemp verkleur in die son.

a)

Die hemp het in die son geverkleur.

b)

Die hemp het in die son verkleur.

c)

Die hemp sal in die son verkleur.

d)

Die hemp sal elke dag verkleur in die lekker son.

10.

TOEKOMENDE TYD:


Die kind wil elke dag skool toe gaan.

a)

Die kind sal elke dag skool toe gaan wil.

b)

Die kind sal elke dag skool toe wil gaan.

c)

Die kind sal gaan elke dag skool toe.

d)

Die kind sal elke dag skool toe gaan.

11.

TOEKOMENDE TYD:


Mevrou Schooling het 23 kinders in haar klas.

a)

Mevrou Schooling sal 23 kinders in haar klas hê.

b)

Mevrou Schooling het 23 kinders in haar klas sal.

c)

Mevrou Schooling sal 23 kinders in haar klas het.

d)

Mevrou Schooling sal 23 kinders in haar klas gehad.

12.

TOEKOMENDE TYD


Meneer Vermeulen moet die plante water gee.

a)

Meneer Vermeulen sal die plante water moet gee.

b)

Meneer Vermeulen sal die plante water gee moet.

c)

Meneer Vermeulen sal die plante water hê.

d)

Meneer Vermeulen moes die plante water gee.

13.

TOEKOMENDE TYD


Mevrou P is moeg na haar lang fietswedren.

a)

Mevrou P sal moeg na haar lang fietswedren is.

b)

Mevrou P sal moeg na haar lang fietswedren wees.

c)

Mevrou P sal moeg na haar lang fietswedren is.

d)

Mevrou P was moeg na haar lang fietswedren.

14.

Wat is die korrekte werkwoord?

a)

loop

b)

spring

c)

trek

d)

borsel

15.

WERKWOORD

a)

loop

b)

trek

c)

borsel

d)

vertel

16.
a)

gooi

b)

maak

c)

borsel

d)

swem

17.

WERKWOORD

a)

luister

b)

swem

c)

spring

d)

berei

18.

WERKWOORD

a)

berei

b)

borsel

c)

vertel

d)

gooi