Font size
S
M
L
XL
WorksheetsWoordsoorte
Total questions: 13
Worksheet time: 13mins
Name
Class
Date
1.
Melissa speel met die bal.
a)
Soortnaam
b)
Eienaam
c)
Werkwoord
d)
Byvoeglike Naamwoord
2.
Jemma staan voor die klas.
a)
Eienaam
b)
Soortnaam
c)
Werkwoord
d)
Byvoeglike Naamwoord
3.
Kate sit op die blou stoel.
a)
Eienaam
b)
Soortnaam
c)
Werkwoord
d)
Byvoeglike Naamwoord
4.
Kate sit op die blou stoel.
a)
Werkwoord
b)
Byvoeglike naamwoord
c)
Voorsetsel
d)
Voornaamwoord
5.
Hy wil sy vriende sien.
a)
Voorsetsel
b)
Voornaamwoord
c)
Bywoord
d)
Byvoeglike naamwoord
6.
Gee die meervoud vir: seun
a)
seuns
b)
seune
c)
seunne
d)
seunse
7.
Gee die verkleinwoord vir: haas
a)
hasjie
b)
haastjie
c)
hassie
d)
hasie
8.
Benoem die volgende woordsoort:
Die man het "3de" gekom in die kompetisie.
a)
Hooftelwoord
b)
Rangtelwoord
9.
Watter woordsoort kan jy gebruik om die sin te verbeter?
"Piet het Piet se boek op Piet se bedkamer kassie vergeet."
a)
Selfstandige naamwoord
b)
Lidwoord
c)
Tussenwerpsel
d)
Voornaamwoorde
10.
Benoem die volgende sin:
"Eina! Jy maak my seer."
a)
Bevelsin
b)
Uitroepsin
c)
Vraagsin
11.
Identifiseer die voorsetsel in die sin:
Ek staan voor my pa.
a)
Ek
b)
staan
c)
voor
d)
my pa
12.
Kies die lidwoorde.
a)
Die
b)
Ons
c)
'n
d)
Dit
e)
Hulle
13.
Kies die werkwoord in die volgende sin:
Ek is moeg.
a)
Ek
b)
is
c)
moeg
d)
is moeg
Reset
