NEW
Font size
WorksheetsSpeltoets Lyste 3 en 4
Total questions: 18
Worksheet time: 3mins
sharp
bek
snawel
slagtand
skerp
spots
sproete
kolle
kloue
pels
Die tier is 'n (dangerous) dier.
gevarlike
gefaarlicke
gevaarlike
gevaarlek
Die kameelperd is 'n (mammal).
troeteldier
mamaal
wildedier
soogdier
Die leeu is die (king) van die oerwoud.
koning
koningin
kooning
konning
tough
sag
taai
pels
vel
Die visarend jag sy (prey).
proei
prei
pray
prooi
'n (Carnivore) vreet net vleis.
Karnivore
Carnivoor
Karnivoor
Karnevoir
Die skaap se wol is baie (curly).
krully
krullerig
krulerig
crullerig
tame
wild
gevaarlik
vinnig
mak
Sebras het swart en wit (stripes).
vere
pels
kolle
strepe
Die jagluiperd kan (fast) hardloop.
vinnig
hoog
stadig
vinning
Die skilpad loop (slowly).
vinnig
kort
lank
stadig
Die kameelperd sit (high) in die boom. :-)
lank
hoog
kort
langer
Die kameelperd het 'n baie ... nek.
hoog
lang
kort
stomp
Die teenoorgestelde (opposite) van 'mak' is ...
groot
klein
wild
kort
Die kleur van hierdie olifante is ...
bruin
swart
wit
grys
Die teenoorgestelde (opposite) van lank is ...
hoog
kort
laag
mak
