WorksheetsMy familie
Total questions: 10
Worksheet time: 5mins
Name
Class
Date
1.
Ek is baie ______(love) vir my familie.
a)
leef
b)
leif
c)
lief
d)
liev
2.
Oupa dra ń bruin en groen___________.
a)
trei
b)
trui
c)
try
d)
hemp
3.
Ouma dra ń _______. ( glasses)
a)
bril
b)
brille
c)
brul
d)
brill
4.
Ma dra die ______. ( baby)
a)
dogter
b)
seun
c)
baba
d)
nefie
5.
Boetie staan _________ Ma en Sussie.
a)
langs
b)
voor
c)
agter
d)
tussen
6.
Die Ma dra ń rooi en wit _____________.
a)
rok
b)
broek
c)
voorskoot
d)
romp
7.
Pa dra ń rooi ________.
a)
das
b)
trui
c)
hemp
d)
jas
8.
Daar is drie _______ in die familie.
a)
kinds
b)
kindere
c)
kinders
d)
kindes
9.
Pa dra ń ________.
a)
kortbroek
b)
langbroek
c)
romp
d)
rok
10.
Die dogter ( daughter) dra ń helder _________. 👗
a)
romp
b)
bloes
c)
rok
d)
jas
100 %
