WorksheetsWoordsoorte
Total questions: 10
Worksheet time: 8mins
Identifiseer die voorsetsel in die sin: Ek staan voor my pa.
Ek
staan
voor
my pa
Benoem die tel woord in die sin: Daar was baie mense by die optrede.
Bepaalde rangtelwoord
Bepaalde hooftelwoord
Onbepaalde rangtelwoord
Onbepaalde hooftelwoord
Kies die lidwoorde uit die volgende lys:
Die
Ons
'n
Dit
Hulle
Kies die werkwoord in die volgende sin: Ek is moeg.
Ek
is
moeg
is moeg
Die man, wat daar loop, is baie lief vir hardloop. Identifiseer die betreklike voornaamwoord.
Die
wat
is
lief
Kies die abstrakte slefstandige naamwoord
aangename
geliefde
haat
vriendelike
Haal die maatnaam uit die volgende sin uit: Ek het 'n emmer sand terug terug gebring.
emmer sand
emmer
sand
gebring
Identifiseer die tipe voornaamwoord wat in die sin gebruik word: Dit sneeu.
Persoonlike voornaamwoord
Onpersoonlike voornaamwoord
Onbepaalde voornaamwoord
Besitlike voornaamwoord
Die haan kraai uit volle bors.
Is die werkwoord oorganklik of onoorganklik?
Oorganglik
Onoorganglik
Kies die bywoord van tyd uit die sin: Ons speel elke dag op die sokker veld, laggend
speel
elke dag
op die sokker veld
laggend
