WorksheetsTelwoorde, Tussenwerpsels, Voorsetsels en Voegwoorde
Total questions: 10
Worksheet time: 8mins
Watter woord funksioneer as ‘n onbepaalde rangtelwoord?
baie
almal
laaste
eerste
Identifiseer die tussenwerpsel
toe
dat
wel
maar
Identifiseer die tussenwerpsel
Dé
en
stap!
asof
Kies die korrekte voorsetselSy bestee baie geld ______klere
op
aan
vir
met
Kies die korrekte voorsetsel
Hierdie vraag is moeilik; dis _____my vuurmaakplek.
buite
langs
onder
bo
Kies die korrekte voorsetsel
Sy is so gaaf dat sy my ____alle tye help.
bo
ten
te
vir
Kies die korrekte voorsetsel
Ek wil aansoek doen _____’n betrekking.
vir
om
met
tot
Kies die neweskikkende voegwoord
omdat
sodat
dan
en
Die korrekte leesteken voor die voegwoord omdat is
'n komma
'n kommapunt
geen leesteken
aandagstreep
Identifiseer die voegwoord in die volgende sin:
Mits die kaartjies nie te duur is nie, sal ek na die konsert gaan.
sal
nie
mits
na
