wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Klankleer

Total questions: 10

Worksheet time: 8mins

Name
Class
Date
1.

Identifiseer die eerste diftong in die

volgende sin:


Ma moet my rok was.

a)

ma

b)

moet

c)

my

d)

rok

2.

Identifiseer watter onderstreepte klank NIE ‘n diftong is nie.

a)

matjie

b)

rotjie

c)

meisie

d)

soen

3.

Identifiseer die onderstreepte konsonant in die word gholf

a)

eksplosief

b)

affrikaat

c)

frikatief

d)

lateraal

4.

Verdeel die woord ‘bitterlik’ in klankgrepe

a)

bit - ter - lik

b)

bi - ter - lik

c)

bit - er - lik

d)

bitt - er - lik

5.

Verdeel die woord woord ‘ beslissing’ in lettergrepe

a)

be – slis – sing

b)

be – sli – sing

c)

be – sliss – ing

d)

be – sli – ssing

6.

Identifiseer watter woord ‘n frikatief, eksplosief en triller bevat.

a)

lamp

b)

staander

c)

potte

d)

asbak

7.

Watter klank is ‘n affrikaat:

a)

sjongololo

b)

Jeffrey

c)

gholf

d)

donkie

8.

Watter woord het nie ‘n eksplosief in nie.

a)

tande

b)

pampoen

c)

mooi

d)

vertel

9.

Hoe weet jy dat die onderstreepte klank ‘n diftong is? Dooie

a)

Wanneer

jy dit uitspreek, hoor jy “oo” en “i”

b)

Wanneer

jy dit uitspreek, hoor jy dis ‘n tweeklank

c)

Wanneer

jy dit uitspreek, hoor jy twee afsonderlike klanke

d)

Wanneer jy dit uitspreek, hoor jy twee afsonderlike klanke in dieselfde lettergreep

10.

Watter groepering van klanke bestaan slegs uit diftonge?

a)

y, ei, eeu

b)

ei, ie, ooi

c)

oe, aai, y

d)

eu, oei, ei