WorksheetsAFRIKAANS : FINALE EKSAMEN 2020- TAAL & VISUELE TEKS GRAAD 5
Total questions: 20
Worksheet time: 13mins
Ontkennende vorm :
Ek ken die man.
Nee, ek nie ken die man nie.
Nee, Ek ken die man nie.
Nee, ek ken nie die man nie.
Nee, ek ken die man nie.
Ontkennende Vorm:
Was jy al ooit op 'n plaas?
Nee, jy was nie op 'n plaas nie.
Nee, ek was nog nooit op 'n plaas nie.
Nee, ek was nooit op 'n plaas nie.
Nee, jy was nog nooit op 'n plaas nie.
Ontkennende Vorm:
Ons het jou mes êrens gesien.
Nee, ons het jou mes nie gesien nie.
Nee, ons het jou mes nêrens gesien nie.
Nee, jy het ons mes nêrens gesien nie.
Voorsetsels:
Die man sit _____ die stoel.
in
op
aan
by
Voorsetsels:
Kom sit _____ my.
by
na
met
langs
Kies die korrekte voornaamwoorde:
Die man staan in die straat en ___ kyk na die fietse.
sy
hy
jou
jy
My Ma _____ die huis skoon.
make
mak
maak
My broer _______ __________ pizza.
hoe van
hou fun
hou van
Die teenoorgestelde van VROEG is.......
onder
middag
laat
oggend
Die teenoorgestelde van WARM is......
vroeg
nat
koud
droog
Die teenoorgestelde van nat is......
hood
vroeg
laat
droog
GEE die VERLEDE TYD:
Hy eet appels.
Hy het appels geëet.
Hy het appels ge-eet.
Hy het geëet appels.
GEE die VERLEDE TYD:
Ek staan vroeg op.
Ek het vroeg op gestaan.
Ek het vroeg opgestaan.
Ek vroeg het opgestaan.
GEE die VERLEDE TYD:
Die man oefen elke oggend in die park.
Die man het elke oggend in die park geoefen.
Die man het geoefen.
Die man was elke oggend geoefen.
Die vis swem __________ die visbak.
in
onder
aan
bo
Visuele teks: 5 Punte
Hoes of nies altyd in jou_____________
hand
elmboog
vuis
in die lug
Wat moet jy altyd dra by die skool of winkels
truie
maskers
skoene
horlosies
Waar moet jy bly as jy siek voel?
skool
winkel
huis
park
Hoeveel meter moet jy van mense af weg bly?
2
1
3
geen afstand
Moenie aan jou oë, neus of ______ vat nie.
voet
hand
mond
arm
