Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Klastoets 1

Total questions: 10

Worksheet time: 10mins

Name
Class
Date
1.

Watter lidwoord is "die"?

a)

Bepaalde lidwoord

b)

Onbepaalde lidwoord

2.

Waar of onwaar?

'n Abstrakte selfstandige naamwoord word met 'n hoofletter gespel.

a)

Waar

b)

Vals

c)

Ek weet nie.

3.

Kies die 3 massaname uit die lys

a)

Sand

b)

Dawie

c)

Goud

d)

Water

e)

Liefde

4.

Kies die versamelnaamwoord uit die volgende sin:

Daar is 'n boord vrugtebome in ons erf.

a)

is

b)

boord

c)

vrugtebome

d)

erf

5.

Kies die soort naam.

a)

hardloop

b)

seun

c)

is

d)

was

6.

Is " 'n " lidwoord?

a)

Ja

b)

Nee

c)

Ek weet nie

7.

Wat is die maatnaam in die sin?


My ma drink 'n glas water.

a)

My ma

b)

drink

c)

'n

d)

glas

8.

Wat noem jy selfstandige naamwoorde wat met 'n hoofletter gespel word en iemand/plek/diere se naam is?

a)

Versamelnaam

b)

Soortnaam

c)

Eienaam

d)

Werkwoorde

9.

Wat is die eienskappe van selfstandigenaamwoorde?

a)

Mervoud

b)

Verkleining

c)

Geslag

d)

Al die bogenoemde

10.

Wat is die SOORTNAAM in die sin:

Hier is my bondel wasgoed.

a)

Hier

b)

my

c)

bondel

d)

wasgoed