WorksheetsEBW Kwartaal 3 Entrepreneurskap SWOT analise
Total questions: 15
Worksheet time: 8mins
In die verduideliking van die SWOT-analise diagram staan die dinge Wat ek/my besigheid goed doen, bekend as.....
Sterkpunte:
Swakpunte:
Geleenthede
Bedreigings
In die verduideliking van die SWOT-analise diagram staan die woord W -vir Waar kan ek/my besigheid verbeter?, bekend as.....
Sterkpunte
Swakpunte
Geleenthede
Bedreigings
Watter situasies in die gemeenskap kan ek gebruik om my besigheid te laat groei? is 'n tipiese SWOT-analise ontledingsvraag en dit staan vir O in die akroniem wat ............................ beteken.
Sterkpunte
Swakpunte
Geleenthede
Bedreigings
Watter situasies in die gemeenskap kan veroorsaak dat my besigheid swakker doen? is 'n tipiese SWOT-analise ontledingsvraag en dit staan vir T in die akroniem wat ............................ beteken.
Sterkpunte
Swakpunte
Geleenthede
Bedreigings
Ondernemings het ook korttermyn-, mediumtermyn- en langtermyn-doelstellings nodig om suksesvol te wees. Die doelwitte is almal van die SMART beginsels, behalwe WATTER EEN?
Spesifiek
Meetbaar
Bereikbaar
Maandeliks
Watter een Konsep van advertering is nie waar nie, met ander woorde pas nie in by die deel van die drie nie.
Advertering is kort terrmyn oplossing.
Belangrike instrument vir bemarking – kommunikasie
Om mense te kry om jou goedere en dienste te koop.
Boodskap aan mense wat hulle oorreed om jou goedere of dienste te koop
Die 3 maniere waarop besighede hulle advertensieboodskappe oordra, word hier genoem behalwe een wat nie pas nie.
Televisie
Radio
Groot advertensieborde
Produk
Watter een is nie een van die 4 P’s van bemarking nie?
Prys
Plek
Produk
Program
Hier word drie BEGINSELS van reklame genoem. Watter EEN is nie 'n Beginsel van reklame NIE?
Dit moet eenvoudig wees
Indien dit vals of misleidend is
Ken jou teikenmark
Moet eerlik wees
‘n Advertensie moet aan die ABBA beginsels voldoen, en hier word 3 beginsels genoem, behalwe een wat nie pas nie.
Aandag trek
Belangstelling wek
Begeerte om te koop
Aktiwiteit
Die kostes betrokke by die produksie van goedere wat nie verander nie, ongeag hoeveel goedere geproduseer word.
Vaste Kostes
Veranderlike kostes
Bedryfskostes
Vaste uitgawes
Die kostes wat verander volgens die hoeveelheid goedere wat ’n besigheid produseer.
Veranderlike kostes -
Vaste kostes
Inkomstes
Uitgawes
Die prys waarteen ’n besigheid goedere verkoop.
Uitgawes
Winsmarge
Verkoopprys
Kosprys
Die koste wat jy by ’n produk se kosprys voeg om wins te maak, staan bekend as....
Kosprys
Winsmarge
Verkoopprys
Veranderlike koste
Voltooi: Dit is ‘n ........................ besigheidspraktyk om jou winsmarge op die verkoopprys te merk, op items wat reeds te duur is.
etiese
onetiese
slim
regte
