wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Afrikaans - Algemeen 2 general

Total questions: 39

Worksheet time: 20mins

Name
Class
Date
1.

My huis staan op ń groot ___________.

a)

erf

b)

grond

c)

plaas

2.

Daar is ń bruin heining ______ my tuin.

a)

rond

b)

om

c)

aan

d)

by

3.

Daar is pragtige (beautiful) blomme in die ________.

a)

tyn

b)

tein

c)

tuin

d)

tane

4.

Daar is ń groot stoep ______ my huis.

a)

agter

b)

in

c)

op

d)

voor

5.

My huis het ń grasgroen ________.

a)

gras

b)

grasperk

6.

Die huis het geel ____.

a)

dak

b)

deur

c)

muur

d)

mure

7.

Ek het ń groot blou ______ voor my huis.

a)

bad

b)

badswem

c)

swembad

8.

Daar is ________ kamers in die huis.

a)

vyf

b)

ses

c)

sewe

d)

agt

9.

My gunsteling kamer is my _______ (bedroom).

a)

bedkamer

b)

slaapkamer

10.

My familie eet saam in die _________.

a)

eatkamer

b)

eedkamer

c)

eetkamer

11.

Daar is ń groot, groen boom _______ my huis.

a)

agter

b)

om

c)

langs

d)

voor

12.

Dit is my _________.

a)

tannie

b)

niggie

c)

ouma

d)

suster

13.

Die ______ dra ń groen hemp.

a)

suster

b)

seun/ boetie

c)

pa

d)

ma

14.

Die _______ dra ń pienk rok en skoene.

a)

ouma

b)

suster/ meisie/ sussie

c)

tannie

15.

Die _______ dra ń bruin trui en 'n groen broek.

a)

pa

b)

broer

c)

oupa

16.

Die ________ dra ń blou en wit gestreepte (striped) hemp.

a)

oupa

b)

broer

c)

pa

d)

boetie

17.

Oupa en Ouma dra ________.

a)

brille

b)

bril

18.

Die __________ dra ń rooi rok.

a)

ouma

b)

ma

c)

dogter

d)

seun

19.

Dit is my ________ ( boy cousin).

a)

niggie

b)

neef

20.

Boetie dra ń rooi _______.

a)

hoed

b)

pet

21.

My Ma se suster is my _______( aunt).

a)

oom

b)

suster

c)

tannie

22.

My familie het ________ ( pets).

a)

troeteldiere

b)

dieretroetel

23.

Dit is my _______ (uncle).

a)

tannie

b)

oom

c)

oupa

d)

swaer

24.

David is Pa se _________ ( son).

a)

dogter

b)

seun

c)

boetie

d)

suster

25.

Ek het ń groot _____.

a)

family

b)

familie

c)

familee

d)

femilie

26.

vegetables

a)

groente

b)

vrugte

c)

groonte

27.

fruits

a)

frugte

b)

groente

c)

vrugte

28.

What is a potato called in Afrikaans?

a)

aartappel

b)

aarbei

c)

druiwe

29.

The english for wortels?

a)

worms

b)

carrots

c)

wors

30.

beans is Afrikaans is called....

a)

wortels

b)

piesangs

c)

boontjies

31.

strawberries

a)

aarbye

b)

arbeie

c)

aarbeie

32.

The English meaning for perske.....

a)

peach

b)

pumpkin

c)

prune

33.

pineapples

a)

appels

b)

pynappels

c)

pynperske

34.

Koejawel is 'n ______________

a)

vrug

b)

groente

c)

padda

35.

peas

a)

aartappels

b)

boontjies

c)

ertjies

36.

Kool is the Afrikaanse for _______________

a)

cabbage

b)

garbage

c)

onions

37.

apples

a)

apples

b)

appels

c)

apels

38.

Afrikaans meaning for bananas

a)

piesags

b)

lemoene

c)

piesangs

39.

oranges

a)

lemoene

b)

lemoen

c)

suurlemoene