WorksheetsZackie en die ongelooflike kulkunsies
Total questions: 40
Worksheet time: 20mins
Wat vind Zackie in die buitekamer?
'n boks
‘n Boks met goue sterre versier.
frankenstein die hond
sy skaatsplank
sokkerbal
Wat is in hierdie boks?
speletjies
albasters
blomme
towertoerties
Wat was op die boks geskryf?
50 Ongelooflike kulkunsies
50 toetjies
50 grappies
Watter towerwoorde gebruik Zackie?
Shazam!
Abra...ka...dabra!
boom!
a
Gee die Afrikaanse woord vir die Engelse woord “marble”.
alwyn
'n baster
albaster
Wie wou Zackie se eerste vertoning graag gratis sien?
Jolanda
Vincent
Anton
Zackie se familie
Wat is Zackie se gewys naam?
Die GrootVincenzi
Die Briliante Zackie
Die Groot Zackofski
Wat is Zackie se van?
Mostert
Williams
Carelse
Wat is Vincent se van?
Mostert
September
Oktober
C
Waar het Zackie en Vincent hulle vertoning by die skool gehou?
Op die gras onder die boom.
Langs die blomme tuin
In die klaskamer
Op die veld
Wie se het die volgende in die storie gese?
" Maak gou, ek wil my huiswerk doen"
Ma
Pa
Frankenstein
Jolanda
Wat het met Anton se horlosie gebeur?
Hy se dat Zackie dit stukkend gekap het.
Hy het dit gekraak.
Zackie het dit gebruek
Kies die korrekte klanknaboodsing (onamatopoeia) vir die geluid wanneer Zackie die horlosie kap.
DWA! DWA! DWA!
KWA! KWA! KWA!
DOOF! DOOF! DOOF!
KAP! KAP! KAP!
Wat het regtig met Anton se horlosie gebeur?
Hy het dit verloor.
Hy het dit in water gesit.
Zackie het dit gebreuk.
Hy het dit laat val en dit het gekraak.
Wat is die intensiewe vorm vir "baie dood"?
dooddood
baiedood
morsdood
diepdood
Wie se horlosie was dit regtig?
Antons
Anton se ma s'n
Anton se pa s'n
Jolanda s'n
Hoeveel dae het Anton vir Zackie en Vincent gegee om 'n nuwe horlosie of dit laat regmaak?
vier(4)
drie(3)
een week
twee (2)
Wat doen Anton se pa vir werk?
Hy is 'n prokureur
doktor
onderwyser
Wat se Anton gaan gebeur as hy nie die horlosie terug kry nie?
Hy gaan vir Mnr Carelse se.
Hulle gaan detensie kry.
Sy pa gaan vir hulle dagvaar.
Hoekom kan Zackie en Vincent nie 'n nuwe horlosie koop?
Hulle kan dit nie vind nie.
Dit is te duur.
Hulle weet waar om dit te kry nie.
Die volgende oggend is Zackie en Vincent nog steeds moedeloos. Hoekom voel hulle so?
Hull het vroeg gaan slaap.
Hulle het laat met mekaar gekuier.
Hulle het Al twee sleg geslaap
Wat se Zackie moet hulle met Anton se horlosie doen om reg te maak?
Dat hulle 'n nuwe een moet koop.
Dat Anton moet dit regmaak.
Hulle moet dit stukkend terug vir Anton gee.
Miskien moet hulle dit oopskroef.
Wie is die een gesig dat hulle glad nie wou sien nie?
Jolanda
Mnr Carelse
Anton
Vincent
Wat vat Anton van Zackie af in die roomys ry?
Sy geld
Sy skoolsak
Sy das
Sy roomys
Wat het Vincent op sy toedbroodjie?
konfyt
kaas en tamatie
konfyt en kaas
tamatie
Wat het Zackie op sy toebroodjie?
tamatie
kaas en konfyt
grondboontjie-
smeer
kaas
Wat doen Anton met Vincent se toebroodjie?
Hy eet dit
Hy gee dit vir Vincent terug.
Hy gooi dit op die grond.
Gee die Afrikaanse woord vir "magic trick".
towertoertjie
majek toer
kulkunsie
Hoekom gooi Anton Vincent se toebroodjie weg?
Hy haat tamatie
Hy hou nie van tamatie
Hy hou eerder van konfyt
W
Wie se vir Zackie en Vincent wat regtig met Anton se horlosie gebeur het?
Mnr Carelse
Jolanda
Walter
Wat was op die briefie geskryf dat Vincent vir Zackie gegee?
Moet niks vir Anton se nie...
Se vir Anton dat ons weet.
Anton is skelm
Ons moet praat
Wat doen Zackie en Vincent toe hulle uitvind wat Anton gedoen het?
Hulle het 'n goeie plan om hom terug te kry.
Hulle het gehuil
Hulle het vir Mnr Carelse vertel
Hoekom loop en stoot Zackie en Vincent hulle fietse?
Hulle is te moeg
Die fietse is gebreuk
Hulle lag te veel om bo-op hulle fietse te bly.
H
Wie se towersak-toertjie boks was dit eintlik?
Zackie se ouma s'n
Zackie s'n
Zackie se pa s'n
Zackie se oupa s'n
Waar of onwaar?
Anton het oor die horlosie gelieg?
waar
onwaar
Waar of onwaar?
Zackie hulle bly in 'n vreemde blou huis.
onwaar
waar
Waar of onwaar?
Anton is nie die grootste boelie nie.
Waar
onwaar
Waar of onwaar?
Anton het Zackie se toebroodjie op die grond gegooi.
waar
onwaar
Waar of onwaar?
Anton het agter Zackie en Vincent soos a woedende goriila gejaag.
waar
onwaar
Voltooi die sin:
Granaatstraat is ‘ straat ___________straat.
nes enige ander
'n geel straat
'n vreemde huis
'n geel huis
