Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Wiskunde Graad 5 ( Toets 5-8) Hersiening

Total questions: 25

Worksheet time: 50mins

Name
Class
Date
1.

90 x ___ = 36 000

a)

4

b)

400

c)

40

d)

100

2.

5 - 1 68\frac{6}{8}  =

a)

3 416\frac{4}{16}  

b)

 4284\frac{2}{8}  

c)

 3363\frac{3}{6}  

d)

3 18\frac{1}{8}  

3.

1 100 - (a)   = 250

4.

Skryf die tyd volgens die 24-uur digitale horlosie:


8 min voor 11 nm.

(a)  

5.

Ek het 2 ure en 15 minute terug van die winkel afgekom. Hoe laat was ek by die winkel? Gee in internasionale tyd vorm.

(a)  

6.

Watter breuk is ingekleur ?

a)

410\frac{4}{10}

b)

413\frac{4}{13}

c)

816\frac{8}{16}

d)

412\frac{4}{12}

7.

Doen die volgende omskakeling  

 5 096 𝑚𝑚 =  (a)   𝑚

8.

Voltooi die getalpatroon:  ____ ;____ ; _____  ,64; 32; 16

(a)  

9.

Hoeveel kolle sal in patroon 11 wees ?

(a)  

10.

Watter tipe hoeke is die binnehoeke van vorm B?

(a)  

11.

Mamma skink vyf glasies koeldrank van 250 ml elk uit ‘n 2-liter koeldrankbottel. Hoeveel milliliter koeldrank bly oor?

(a)  

12.

Voltooi: 84 is tien keer minder as (a)   .

13.

Wanneer jy tot die naaste 10 afrond, kyk jy na die syfer in die __________-kolom,

bv. 86 rond af tot _______.

(a)  

14.

3(4 + 6) = _________

a)

21

b)

30

c)

18

d)

40

15.

(132 ÷ _______ ) + 5 = 16

a)

10

b)

13

c)

14

d)

12

16.

Die kwosiënt van 99 en 11 met 5 meer is groter as die produk van 6 en 2. Watter getallesin is korrek?

a)

( 99 x 11) + 5 = 6 x 2

b)

( 99 x 11 ) x 5 = 6 ÷\div 2

c)

( 99 ÷\div 11) +5 = 6 x 2

d)

( 99 \div 11) +5 >> 6 x 2

17.

 Bereken die volgende.( orde van bewerking)
 
 7 x (105 ÷\div  7) =   (a)  

18.

Rond af tot die naaste 5:


9 345 826 (a)  

19.

Wat is die plekwaarde van die onderstreepte syfers ?

a) 171 365

(a)  

20.

Angolese vlugtelinge het 16 763 kospakkies van die VN ontvang.

Nadat hulle dit met Somaliese vlugtelinge gedeel het, het hulle 12 875

kospakkies oorgehad. Hoeveel kospakkies het hulle vir die Somali’s gegee?

(a)  

21.

‘n Seun wil  23\frac{2}{3}  
van sy albasters aan sy vriend gee. Hy het altesaam
60 albasters. Hoeveel albasters sal hy oor hou vir homself ?

(a)  

22.

Die grootste 5 syfergetal is (a)   .

23.

(a)   is ’n honderd keer meer as 78.

24.

Voltooi diagram deur net die invoer en uitvoer antwoorde te gee.

(a)  

25.

Die breuke moet in stygende orde gerangskik word. Kies die korrekte orde.

a)

28\frac{2}{8} ; 26\frac{2}{6} ; 12\frac{1}{2} ; 47\frac{4}{7} ; 45\frac{4}{5}

b)

\frac{2}{6} ; \frac{1}{2} ; \frac{4}{7} ; \frac{4}{5} ; 28\frac{2}{8}

c)

28\frac{2}{8} ; \frac{1}{2} ; 26\frac{2}{6} ; \frac{4}{5} ; 47\frac{4}{7}