wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Hoofrekene Oefentoets

Total questions: 30

Worksheet time: 56mins

Name
Class
Date
1.

1) 125 + 116 = (a)  

Tik die antwoord as 'n getalsimbool in.

2.

2) 252 - 188 = (a)  

Tik die antwoord as 'n getalnaam in.

3.

3) 24 + 48 + 24 = ____

Kies die regte antwoord.

a)

ses en negentig

b)

nege en sestig

c)

ses en sestig

d)

nege en negentig

4.

4) Rond die getal 88 af tot die naaste 10.

Tik jou antwoord as 'n getalsimbool in.

(a)  

5.

5) 24  ÷\div  4 = (a)  
Tik jou antwoord in.

6.

6) 91 + 8 - 7 = ____

Kies die regte antwoord.

a)

99

b)

59

c)

92

d)

55

7.

7) ___ , 55, 44, 33, ___ , ___

Kies die regte getalpatroon.

a)

66, 55, 44, 33, 22, 11

b)

69, 55, 44, 33, 26, 15

c)

10, 22, 33, 44, 55, 62

8.

8) 49 + 49 = (a)  

Tik jou antwoord as 'n getalsimbool in.

9.

9) 9 x 5 = (a)  

Tik jou antwoord in.

10.

10) 62 + 38 = ___

Kies die regte antwoord.

a)

eenhonderd

b)

een honderd

c)

eenhonderd en een

d)

elf

11.

11) Tel die hartjies en tik jou antwoord as 'n getalsimbool in.

(a)  

12.

12) Tel die sente bymekaar en tik jou antwoord so (a)   c in.

13.

13) Kies  <, >, =<,\ >,\ =  vir 123 ___194. 

a)

<

b)

>

c)

=

14.

14) 100 + 80 + 4 = (a)  

Tik jou antwoord as 'n getalsimbool in.

15.

15) 129 x 2 = (a)  

Tik jou antwoord as 'n getalsimbool in.

16.

16) (a)   + 58 = 183

Tik jou antwoord as 'n getalsimbool in.

17.

17) Hoe laat is dit op die horlosie?

Kies die regte antwoord.

a)

kwart oor 1

b)

vyf minute oor drie

c)

drie minute oor drie

18.

18) (a)   = 200 + 10 + 9

Tik jou antwoord as 'n getalsimbool in.

19.

19) 25 + 25 + 25 + 25 = (a)  

Tik jou antwoord as 'n getalsimbool in.

20.

20) 251 + 25 - 25 + 50 = (a)  

Tik jou antwoord as 'n getalsimbool in.

21.

21) 5 x 5 x 5 = ___

Kies die regte antwoord.

a)

125

b)

152

c)

105

d)

115

22.

22) 98 ÷\div  2 = (a)  
Tik jou antwoord as 'n getalsimbool in. 

23.

23) 8 x 3 = (a)  

Tik jou antwoord as 'n getalsimbool in.

24.

24) 34 + 12 + 27 = (a)  

Tik jou antwoord as 'n getalsimbool in.

25.

25) Vul die onbrekende getal in:

153 (a)   155

Tik jou antwoord as 'n getalsimbool in.

26.

26) (1 x 100) + (5 x 10) + (4 x 0) = ____

Kies die regte antwoord.

a)

155

b)

150

c)

105

d)

115

27.

27) 248 - 9 + 9 + 22 = (a)  

Tik jou antwoord as 'n getalsimbool in.

28.

28) 65 + 66 = (a)  

Tik jou antwoord as 'n getalsimbool aan.

29.

29) 3,5kg = ________ g.

Kies die regte antwoord.

a)

350

b)

3500

c)

35

d)

35000

30.

30) 19 x 2 = (a)  

Tik jou antwoord as 'n getalsimbool in.