NEW
Font size
WorksheetsWiskunde Graad 5 Hersiening (9-11)
Total questions: 25
Worksheet time: 52mins
Kies > , < , = om korrekte bewering te maak.
=
>
<
Kies die breuk wat groter is as 'n 43
21
83
72
1210
Watter breuk is gelyk( ekwivalent) aan 2211 ?
3316
129
42
106
311
113
112
1111
Is A nader aan 120 of 125?
Nader aan 120
Nader aan 125
3 097 afgerond tot die naaste 1 000 = _______
3 100
4 000
3 000
3 500
Daar was 41 295 toeskouers by ’n sokkerwedstryd. As daar 23 985
mans en 11 378 vrouens was, hoeveel kinders was daar by die
wedstryd?
7 782
4 475
5 932
6 748
Voeg die ontbrekende faktor van 12 in: 2, _______, 12, 3, 6, 4
3
6
1
2
Kies die letter(s) van die verkeerde stelling(s).
A. 45 + 39 = 39 + 45
B. 45 – 39 = 39 – 45
C. 9 x 7 = 7 x 9
D. 20 ÷ 5 =5 ÷ 20
B,D
A,C
B,C
D
Watter breuk word deur die ingekleurde voorgestel?
2011
GEEN EEN VAN OPSIES
105
2110
62 van 24
4
12
8
9
Bereken: 9 123 - 1 124
8 121
7 121
8 1211
7 1211
Mamma het ‘n koek gebak en dit in 8 gelyke dele opgesny. Pa eet 3 stukke en jy het een stuk geëet. Watter breuk van die koek is oor?
4 stukke
21
83
81
By die Moses Mabhida Stadion in Durban is 31 van die 630 parkeerplekke gereserveer vir beamptes. Hoeveel parkeerplekke is daar vir die toeskouers?
210
630
420
32
__ x 3 000 =15 000
5
5000
50
500
Jy het 5 minute. Sonder sakrekenaar!!!
25
38
35
62
Waar of Vals: 61 x 0 = 610 x 0
Waar
Vals
Voltooi: 2 x (3 x 4) = (2 x 3) x _____
2
3
12
4
Voltooi die volgende patroon:
25; 50; 75 ___; ___ .
95; 115
100; 135
100; 125
95; 125
Kies die korrkte getalsin vir die volgende woordsom:
Die som van vier getalle is 20500. Drie van die getalle is 2341, 578 en 10690. Wat is die vierde getal?
2341 + 578 + (10 690 - 20 500) = Δ
(2341 + 578 + 10 690) - 20 500 = Δ
20 500- (2341 + 578 + 10 690) = Δ
20 500- (2341 - 578 - 10 690) = Δ
Kies die regte antwoorde wat by die figuur pas
kubus, 4 sye, 4 hoeke
piramide, 4 sye , 4 hoeke
parallelogram, 4 sye, 4 hoeke
vierkant, 4 sye, 4 hoeke
Hoeveel regte hoeke is in die figuur?
4
2
3
Geen
Hierbo verskyn 'n sokkerveld. Hoeveel reghoeke sienjy ?
5
11
9
4
Die sylengtes van die bostaande figuur is ewe lank. Hoeveel simmetrielyne het die vorm?
6
3
5
8
By ’n partytjie rangskik Pedro klein vierkantige tafels langsmekaar in ’n
reguit ry, sodat ’n persoon aan elkeen van die beskikbare sye sit.
Byvoorbeeld, vir 4 tafels kan hy 10 mense laat aansit, soos aangetoon in skets hierbo.
As Pedro 8 tafels soos hierbo rangskik, hoeveel mense kan aansit?
17
18
20
21
