Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Ondersteuning by die diere.

Total questions: 10

Worksheet time: 5mins

Name
Class
Date
1.

Skelet (skelet wat aan die buitekant van die dier se liggaam voorkom. Bestaan uit chitien)

a)

eksoskelet

b)

hidrostatiese

c)

endoskelet

2.

Skelet:(bestaan uit ‘n vloeistofgevulde ruimte wat deur spiere omring word)

a)

eksoskelet

b)

hidrostatiese

c)

endoskelet

3.

Skelet(skelet aan die binnekant van die dier se liggaam. Bestaan uit been en kraakbeen)

a)

eksoskelet

b)

hidrostatiese

c)

endoskelet

4.

Dier kan geweldig groot groei. Beskerm interne organe. Bied ondersteuning. Dien as aanhegtingsplek vir spiere.

a)

eksoskelet

b)

hidrostatiese

c)

endoskelet

5.

Voorsien buigsaamheid aan die liggaam vir effektiewe beweging.

a)

eksoskelet

b)

hidrostatiese

c)

endoskelet

6.

Die skelet beperk die grootte en groei van die dier. Skelet is ondeurlaatbaar vir gasse.

a)

eksoskelet

b)

hidrostatiese

c)

endoskelet

7.

Diere benodig nie ‘n gespesialiseerde ondersteuningstelsel nie, hul liggame word deur water ondersteun.

a)

eksoskelet

b)

hidrostatiese

c)

endoskelet

8.

Skelet. Dien as aanhegtingsplek vir spiere. Voorkom dat die dier uitdroog.

a)

eksoskelet

b)

hidrostatiese

c)

endoskelet

9.

Diere kan nie vinnige bewegings uitvoer nie.

a)

eksoskelet

b)

hidrostatiese

c)

endoskelet

10.

Dier is kwesbaar vir hitte en koue

a)

eksoskelet

b)

hidrostatiese

c)

endoskelet