WorksheetsBorrels Hoofstuk 2 - Woordeskat (22-42)
Total questions: 21
Worksheet time: 11mins
Wat is die Engelse woord vir deesdae?
these days
recently
at this moment
Wat is die Engelse woord vir eie?
his
own
hers
Wat is die Afrikaanse woord vir "boat"?
boot
seilboot
skip
Wat is die Engelse frase vir aanhou wegbly?
chasing away
keeping coming back
continue to stay away
Wat is die Afrikaanse woorde vir "reeling in fishing line"?
katrol die vislyn in
trek die vislyn uit
gooi die vislyn in
Wat is die Afrikaanse woord vir "beach"?
strand
water
see
Wat is die Afrikaanse woord vir "row"?
ry
spaan
roei
Wat is die Afrikaanse woord vir "frown"?
gesig trek
frons
kerm
Wat is die Engelse woorde vir lyk soos?
smell likd
looks like
dead like
Wat is die Engelse woord vir koponderstebo?
hanging
upside down
head up
Wat is die Afrikaanse woord vir "something"?
iets
niks
weet nie
Wat is die Engelse woorde vir sleep uit?
sit in
drag out
tow out
Wat is die Afrikaanse woord vir "stare"?
gluur
staar
loer
Wat is die Engelse woord vir dooie?
sleeping
alive
dead
Wat is die Afrikaanse woord vir "seagull"?
rob
voël
seemeeu
Wat is die Afrikaanse woord vir "cry"?
lag
huil
skree
Wat is die Engelse woord vir orraait?
all right
okay
maybe
Wat is die Afrikaanse woord vir "careful"?
sonder vrees
bangerig
versigtig
Wat is die Afrikaanse woord vir "shine"?
blink
helder skyn
glans
Wat is die Engelse woorde vir uitvind?
find out
discover
find
Wat is die Engelse woorde vir gee moed op?
give up
keep trying
keep going
