NEW
Font size
WorksheetsLeef gesond
Total questions: 14
Worksheet time: 28mins
Dit is goed om elke dag ontbyt te eet.
Waar
Onwaar
Dit is goed om voor die TV te sit en eet.
Waar
Onwaar
Dit is goed om vroeg te gaan slaap.
Waar
Onwaar
Dit is goed om elke dag oefeninge te doen.
Waar
Onwaar
Dit is goed om gaskoeldrank te drink.
Waar
Onwaar
Dit is goed om elke oggend ________ te eet.
koek
ontbyt
sjokolade
Dit help jou om beter in die klas te ____________.
sing
konsentreer
eet
sit
Dit is goed om saans vroeg te gaan ____________.
speel
dans
slaap
rol
As jy tot agt ure `n nag slaap, sal jy nie________ by die skool wees nie.
moeg
wakker
opgewonde
Dit is goed om elke dag _______ te doen. Dit hou jou liggaam fiks.
rekenaars
oefeninge
huiswerk
Dit is nie goed om net __________ te drink nie.
melk
water
gaskoeldrank
Dit is beter om _________ te drink.
sjokolade melk
gaskoeldrank
water
sop
Dit is nie goed om voor die __________ te sit en eet nie.
kas
boom
mat
TV
Dit is beter om gesellig om `n tafel saam met jou ________ te eet.
hond
kat
gesin
hamster
