wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Wat beteken die leidrade

Total questions: 10

Worksheet time: 5mins

Name
Class
Date
1.

op, onder, langs aan, om is voorbeelde van:

a)

meervoude

b)

voorsetsels

c)

voegwoorde

d)

voornaamwoorde

2.

Die woord: katte is 'n voorbeeld van 'n ...

a)

verkleinwoord

b)

voorsetsel

c)

meervoud

d)

intensiewe vorm

3.

" om groot te word" is 'n ....

a)

meervoud

b)

verkleinwoord

c)

intensiewe vorm

d)

infinitief

4.

"yskoud" is 'n ...

a)

intensiewe vorm

b)

meervoud

c)

verkleinwoord

d)

infinitief

5.

"hondjie" is 'n ....

a)

meervoud

b)

verkleinwoord

c)

infinitief

d)

intensiewe vorm

6.

'n "Antoniem" het ... betekenis.

a)

dieselfde

b)

teenoorgestelde

7.

"verassing" en "verrassing" is woorde wat dikwels .... word.

a)

meervoude

b)

verwar

c)

verkleinwoorde

d)

intensiewe vorme

8.

"vinnig; vinniger; vinnigste" is ....

a)

trappe van vergelyking

b)

infinitief

c)

meervoude

d)

verkleinwoorde

9.

"Ek hou nie van pouse nie" is 'n voorbeeld van ....

a)

infinitief

b)

ontkennende vorm

c)

meervoude

d)

intensiewe vorm

10.

'n Sinoniem is 'n woord met .... betekenis.

a)

teenoorgestelde

b)

dieselfde