wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Graad 6- Wiskunde Vraestel ( 15 Junie- 18 Junie)

Total questions: 33

Worksheet time: 1hrs 20mins

Name
Class
Date
1.

Skryf die getal wat bestaan uit:

(13 x 10 000) + (40 x 100) + (90) + (15 ene) + 3 honderdstes + 1 duisendste.


( 3 min)

a)

134 105, 310

b)

134 915

c)

13 409 015

d)

134 105, 031

2.

Watter getal word deur die volgende voorgestel?

71 tiene + 19 honderdduisende + 91 Honderde


( 3 min)

a)

199 81

b)

711 991

c)

1 909 810

d)

19 261

3.

Skryf honderd en nege duisend en sewe en vyftig in syfers.


( 2 min)

a)

1 090 057

b)

109 057

c)

19 057

d)

100 957

4.

In die getal 3 467 981 staan die syfer 4 vir, 4 x ?


( 2 min)

a)

100 000

b)

1 000 000

c)

10 000

d)

1 000

5.

Skryf die kleinste getal wat met die syfers

8, 9, 2, 5, 3 en 1 geskryf kan word.

( 2 min)

a)

123 589

b)

985 321

c)

9 853 210

d)

1 023 589

6.

Watter getal is die kleinste?


(1 min)

a)

4 054 678

b)

4 450 678

c)

4 405 678

d)

4 045 678

7.

Watter getal word deur die D in die volgende getallelyn voorgestel?


( 3 min)

a)

234 025

b)

234 125

c)

233 875

d)

234 000

8.

Wat is die waarde van die verdonkerde syfer in:

142 379 568


( 2 min)

a)

4 000 000

b)

4 x 10 000 000

c)

M

d)

10 000 000

9.

Wat is die plekwaarde van die verdonkerde syfer in 70 514 379?


( 2 min)

a)

TM

b)

0 x 10 000 000

c)

10 000 000

d)

M

10.

Wat is die waarde van die faktor van 49 in 47 206 ?

( 2 min)

a)

7 000

b)

40 000

c)

200

d)

0

11.

Hoeveel veelvoude van 12 is tussen 72 en 144 ?


( 3 min)

a)

0

b)

4

c)

5

d)

6

12.

Watter getal is nie ‘n veelvoud van 11 nie?

( 2 min)

a)

132

b)

121

c)

44

d)

97

13.

Watter getal is nie ‘n faktor van 72 nie ?


( 2 min)

a)

4

b)

9

c)

14

d)

36

14.

Die som van die eerste 4 veelvoude van 8 is ?


( 2 min)

a)

8

b)

24

c)

40

d)

80

15.

69 001 = 60 000 + _____ + 1


( 2 min)

a)

9 000

b)

900

c)

90

d)

9

16.

Bereken: 12 x 12 x 1 000 x ____ = 0


( 1 min)

a)

1

b)

10

c)

0

d)

100

17.

93 457 800 ÷ ___ = 934 578


( 2 min)

a)

10

b)

0

c)

1

d)

100

18.

17 - 8 = ___ - 17


( 2 min)

a)

17

b)

8

c)

9

d)

26

19.

Rond 95 620 af tot die naaste 10 000.


( 2 min)

a)

96 000

b)

1 000 000

c)

10 000

d)

100 000

20.

Watter een van hierdie getalle is die naaste aan

100 700 ?


(2 min)

a)

101 000

b)

100 000

c)

102 000

d)

100 300

21.

Met watter getal het ek 44 123 afgerond

om 44 125 te kry?


( 2 min)

a)

1

b)

10

c)

5

d)

100

22.

Die beste skatting vir 4 389 x 192 =

is ____.

( 3 min)

a)

4 300 x 200

b)

4 400 x 190

c)

4 300 x 190

d)

4 400 x 200

23.

Susan het R790 indien dit tot die naaste rand afgerond is. Sy het eintlik R _______.


( 3 min)

a)

R789,15

b)

R789,51

c)

R784,99

d)

R780,60

24.

Met watter getal moet jy die * vervang om die volgende som korrek te voltooi?


( 5 min)

a)

8

b)

3

c)

5

d)

6

25.

Bereken: 15 000 ÷ 3 000 =


( 2 min)

a)

45 000 000

b)

50

c)

5

d)

15

26.

Trek die verskil tussen 24 en 50 af van 205 .


( 2 min)

a)

179

b)

131

c)

231

d)

279

27.

Wat is die waarde van B?

B ÷ 6 = 10 res 5


( 2 min)

a)

60

b)

75

c)

70

d)

65

28.

Bereken: 10 – 2 X 3 + 4 =


( 2 min)

a)

28

b)

56

c)

-4

d)

8

29.

In ‘n skoolsaal is stoele uitgepak in 25 rye. Daar is 36 stoele in elke ry. Daar is ook 15 stoele op die verhoog. Watter getalsin hieronder pas by die bostaande probleem?


( 3 min)

a)

25 x 36 + 15

b)

25 x 36 x 15

c)

36 x 15 + 25

d)

25 x 36 ÷ 15

30.

Watter van die volgende deelprobleme het die kleinste res?


( 3 min)

a)

4002 ÷ 4

b)

604 ÷ 6

c)

503 ÷ 5

d)

75 ÷ 7

31.

Die som van twee getalle is 30. Wat is die grootste moontlike produk van die twee getalle?


( 3 min)

a)

150

b)

400

c)

225

d)

900

32.

’n Towerstof word in ’n houer geplaas en verdubbel elke minuut in hoeveelheid. As die houer na een uur vol was, na hoeveel minute was die houer half-vol?


( 5 min)

a)

59

b)

30

c)

15

d)

2

33.

Hoeveel heelgetalle deel presies in 100 in?


( 3 min)

a)

7

b)

8

c)

10

d)

9