wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

ASG BL 121-122: Kos en advertensies + ASG Bl 118,119

Total questions: 20

Worksheet time: 18mins

Name
Class
Date
1.

Bl 121) Waarvan hou die kinders die meeste?

(a)  

2.

Bl 121) Waarvan hou die kinders die minste?

(a)  

3.

Bl 121) Hoeveel kinders eet brood en appels?

(a)  

4.

Bl 121) Hoeveel kinders is in die klas?

(a)  

5.

Bl 121) Watter kleur is die wors kolom op die grafiek?

a)

oranje

b)

orange

c)

lemoen

d)

geel

6.

Bl 121) Wat is die gesoondste op die grafiek?

(a)  

7.

Bl 122) Die drie kinders in die prentjie lyk

a)

honger

b)

dors

8.

Bl122) Daar is kos op die tafel.

a)

ja

b)

nee

9.

Bl 122) Die ma weet die kinders wil dadelik kos hê.

a)

ja

b)

nee

10.

Bl 122) Die ma gee die kinders __________om te eet.

a)

brood

b)

pasta

11.

Bl 122) Daar word ___________nuwe pastasouse geadverteer.

a)

ses

b)

sewe

12.

Bl 122) Hoeveel kinders sit aan tafel?

(a)  

13.

Bl 118 - 119 Rympies oor bere: Gee die Engelse woord vir - rond

(a)  

14.

Gee die Engelse woord vir - maag

(a)  

15.

Gee die Engelse woord vir - lank

(a)  

16.

Gee die Engelse woord vir - skoon

(a)  

17.

Gee die Engelse woord vir - keel

(a)  

18.

Gee die Engelse woord vir - seer

(a)  

19.

Gee die Engelse woord vir - bakstene

(a)  

20.

Gee die Engelse woord vir - sterk

(a)