Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Homofone & Homonieme, Sinonieme & Antonieme

Total questions: 10

Worksheet time: 5mins

Name
Class
Date
1.

Wat is die antoniem vir vol?

a)

meer

b)

baie

c)

leeg

d)

klomp

2.

Die sinoniem van: gereeld

(a)  

3.

Antoniem van: groot

(a)  

4.

Homofoon van: reis

(a)  

5.

Homofoon van: graad

(a)  

6.

Homofoon van: syne

(a)  

7.

Die boek is (seine/syne).

a)

seine

b)

syne

8.

Sy is in (graad/graat) 9.

a)

graad

b)

graat

9.

My (hard/hart) is seer.

a)

hard

b)

hart

10.

Kies die regte betekenisse vir die homoniem: noot

a)

Ek moet dringend badkamer toe gaan.

b)

Ek speel dit op 'n viool.

c)

R10, R20, R50, R100 & R200

d)

Dit is deel van 'n potlood.