Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Atmosfeer en klimaatverandering

Total questions: 5

Worksheet time: 3mins

Name
Class
Date
1.

Wat is die 4 lae van ons atmosfeer?

a)

Stratosfeer; Troposfeer; Hemel; Lug

b)

Termosfeer; Litosfeer; Perofeer; Suurstof

c)

Argon; Koolstofdioksied; Stikstof; Neon; Suurstof

d)

Troposfeer; Stratosfeer; Mesosfeer; Termosfeer

2.

Watter definisie pas by die term ontbossing?

a)

Haal gras en ander plante uit 'n bos uit.

b)

Die permanente vernietiging van woude.

c)

'n Natuurlike verskynliksel van branding van bome in 'n ekosisteem.

d)

Die ontneming van gevaarlike bosse uit parkies.

3.

Watter van die volgende prent(e) pas nie?

a)
b)
c)
d)
4.

Volgens wetenskaplikes, is te veel emissie van (a)   (gas) skadelik?

5.

Wat is Klimaatverandering?

a)

Die verandering is globale en lokale klimaatspatrone.

b)

Die verandering in seisoene.

c)

Dit het iets te doen met die verkoeling/verwarming van die Aardverwarming

d)

Al die bogenoemde.

e)