Font size
WorksheetsBella Vista Hoërskool Gr. 11 (Ekonomie)
Total questions: 20
Worksheet time: 40mins
Ekonomiese ontwikkeling fokus op mense.
Waar
Onwaar
In Suid-Afrika is rykdom en inkomste meer ongelyk verdeel as in meeste ander lande.
Waar
Onwaar
Redes vir ongelykheid sluit in:
Kolonialisme
Demokratiese Regering
Apartheid
Die Grondwet
BBP meet ___ .
Volume
Groei
Ontwikkeling
Vordering
Watter van die volgende antwoorde is nie 'n rede vir die ongelyke verdeling van inkomste nie?
Ongelyke besit van rykdom
Verskille in die samestellig van huishoudings
Diskriminasie
Die Corona-virus Pandemie
Rykdom is onder andere geld wat deur huishoudings geskuld word.
Waar
Onwaar
Onder Kolonialisme en Apartheid was swart mense in SA onderwerp aan minderwaardige onderwys.
Waar
Onwaar
Die grootste gedeelte van rykdom in Suid-Afrika is ___ .
Bitcoin
Eiendom
Voertuie
Pensionfondse ens.
Gewone mense versamel rykdom deur ___ .
Te dowwel
Te spaar
Toelaes te ontvang
Stokvel
Aan wie word erflatings dikwels oorgedra?
Die jongste dogter
Die oudste seun
Die baba
Die jongste seun
Wanneer individue hulself weerhou om hulle inkomste te gebruik, dan ... hulle.
Spandeer
Spaar
Bestee
Bestuur
Wattter antwoord is nie 'n hoofbron van rykdom nie?
Erflatings
Geluk
Skuld
Spaar
Watter van die volgende antwoorde word as Fisiese Rykdom beskou
Klere
Kontant
Meubels
Grond
Die Markstelsel vergoed ______ .
Lui mense
Jongmense
Suksevolle mense
Onsuksesvolle entrepreneurs
Hoe meet ons die mate van inkomste-ongelykheid?
Vraag-kromme
Lorenz-Kurwe
Aanbod-kromme
Die Gini-koëfisient
Bonus Vraag 1: Wat is Mnr. Vaughan se naam?
Ashton
Adriaan
Ayden
Jayden
Bonus Vraag 2: Waarvan is Mnr. Vaughan afkomstig?
Worcester
Wolseley
Die Rooi-kamp
Wellington
Mense met _____ is noodsaaklik vir ekonomiese groei en ontwikkeling.
Rykdom
Idees
'n Matrieksertifikaat
Inkomste
Hoeveel metodes word gebruik om inkomste-ongelykheid te meet?
1
2
3
5
Swartmense het geen inkomste uit rykdom verdien nie, omdat hulle geen rykdom gehad het nie
Waar
Onwaar
