Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Afrikaans Revision Quiz

Total questions: 6

Worksheet time: 6mins

Name
Class
Date
1.

Verlede Tyd: Die seun speel met die bal.

a)

Die seun sal met die bal speel.

b)

Die seun het met die bal gespeel.

c)

Die seun speel het die bal gemet.

2.

Direkte Rede: Sam sê ek eet 'n roomys.

a)

Sam sê: Ek eet 'n roomys.

b)

Sam sê dat hy 'n roomys eet.

c)

Sam sê: "Ek eet 'n roomys."

3.

Toekomende Tyd: My ma kook kos.

a)

My ma sal kos kook.

b)

My ma kook nie kos nie.

c)

My ma het kos gekook.

4.

Direkte Rede: Maria sê ek is honger.

a)

Maria sê "Ek is honger"

b)

Maria sê: "ek is honger."

c)

Maria sê: "Ek is honger."

5.

Toekomende Tyd: Mbali skryf in haar boek.

a)

Mbali sal in haar boek geskryf.

b)

Mbali sal in haar boek skryf.

c)

Mbali skryf nie in haar boek nie.

6.

Verlede Tyd: Die onderwyser praat met die kinders in die klas.

a)

Die onderwyser het met die kinders in die klas gepraat.

b)

Die het gepraat met die kinders in die klas.

c)

Die onderwyser praat nie met die kinders in die klas nie.