wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Gr.7 Woordeskat Kwartaal 1

Total questions: 80

Worksheet time: 1hrs 20mins

Name
Class
Date
1.

Wat is die Afrikaanse woord vir letter?

(a)  

2.

Wat is die Afrikaanse woord vir dad?

(a)  

3.

Wat is die Afrikaanse woord vir rope?

(a)  

4.

Wat is die Afrikaanse woord vir gorge?

(a)  

5.

Wat is die Afrikaanse woord vir floor?

(a)  

6.

Wat is die Afrikaanse woord vir bottle?

(a)  

7.

Wat is die Afrikaanse woord vir daughter?

(a)  

8.

Wat is die Afrikaanse woord vir car?

(a)  

9.

Wat is die Afrikaanse woord vir light?

(a)  

10.

Wat is die Afrikaanse woord vir circus?

(a)  

11.

Wat is die Afrikaanse woord vir sieve?

(a)  

12.

Wat is die Afrikaanse woord vir bread?

(a)  

13.

Wat is die Afrikaanse woord vir bridge?

(a)  

14.

Wat is die Afrikaanse woord vir flea?

(a)  

15.

Wat is die Afrikaanse woord vir guard?

(a)  

16.

Wat is die Afrikaanse woord vir mirror?

(a)  

17.

Wat is die Afrikaanse woord vir friend?

(a)  

18.

Wat is die Afrikaanse woord vir night?

(a)  

19.

Wat is die Afrikaanse woord vir plate?

(a)  

20.

Wat is die vroulike vorm van koning?

(a)  

21.

Wat is die vroulike vorm van vriend?

(a)  

22.

Wat is die vroulike vorm van man?

(a)  

23.

Wat is die manlike vorm van prinses?

(a)  

24.

Wat is die vroulike vorm van vader?

(a)  

25.

Wat is die vroulike vorm van ram?

(a)  

26.

Wat is die manlike vorm van niggie?

(a)  

27.

Voltooi die volgende sin met die korrekte versamelnaam.

'n (a)   atlete.

28.

Voltooi die volgende sin met die korrekte versamelnaam.

'n (a)   bokke.

29.

Voltooi die volgende sin met die korrekte versamelnaam.

'n (a)   bome.

30.

Voltooi die volgende sin met die korrekte versamelnaam.

'n (a)   miere.

31.

Voltooi die volgende sin met die korrekte versamelnaam.

'n (a)   pêrels.

32.

Voltooi die volgende sin met die korrekte versamelnaam.

'n (a)   suiker.

33.

Voltooi die volgende sin met die korrekte versamelnaam.

'n (a)   voëls.

34.

Voltooi die volgende sin met die korrekte versamelnaam.

'n (a)   lekkers.

35.

Voltooi die volgende sin met die korrekte versamelnaam.

'n (a)   vrugtebome.

36.

Gee die Afrikaanse besitlike voornaamwoord vir mine.

(a)  

37.

Gee die Afrikaanse besitlike voornaamwoord vir his.

(a)  

38.

Gee die Afrikaanse besitlike voornaamwoord vir hers.

(a)  

39.

Gee die Afrikaanse besitlike voornaamwoord vir yours.

(a)  

40.

Gee die Afrikaanse vraende voornaamwoord vir who.

(a)  

41.

Gee die Afrikaanse vraende voornaamwoord vir where.

(a)  

42.

Gee die Afrikaanse vraende voornaamwoord vir when.

(a)  

43.

Gee die Afrikaanse vraende voornaamwoord vir which.

(a)  

44.

Gee die Afrikaanse vraende voornaamwoord vir whose.

(a)  

45.

Gee die Afrikaanse vraende voornaamwoord vir why.

(a)  

46.

Gee die intensiewe vorm van styf.

(a)  

47.

Gee die intensiewe vorm van ryk.

(a)  

48.

Gee die intensiewe vorm van nat.

(a)  

49.

Gee die intensiewe vorm van wit.

(a)  

50.

Gee die intensiewe vorm van arm.

(a)  

51.

Gee die intensiewe vorm van geel.

(a)  

52.

Gee die intensiewe vorm van glad.

(a)  

53.

Voltooi die vergelyking deur die ontbrekende woord te gee.

So (a)   soos 'n vark.

54.

Voltooi die vergelyking deur die ontbrekende woord te gee.

So mal soos 'n (a)   .

55.

Voltooi die vergelyking deur die ontbrekende woord te gee.

So (a)   soos 'n kraai.

56.

Voltooi die vergelyking deur die ontbrekende woord te gee.

So blind soos 'n (a)   .

57.

Voltooi die vergelyking deur die ontbrekende woord te gee.

So stadig soos 'n (a)   .

58.

Voltooi die vergelyking deur die ontbrekende woord te gee.

So (a)   soos 'n bees.

59.

Voltooi die vergelyking deur die ontbrekende woord te gee.

So (a)   soos 'n lam.

60.

Voltooi die vergelyking deur die ontbrekende woord te gee.

So (a)   soos 'n donkie.

61.

Voltooi die vergelyking deur die ontbrekende woord te gee.

So giftig soos 'n (a)   .

62.

Voltooi die vergelyking deur die ontbrekende woord te gee.

So (a)   soos 'n leeu.

63.

Wat is die Afrikaanse woord vir tall?

(a)  

64.

Wat is die Afrikaanse woord vir dry?

(a)  

65.

Wat is die Afrikaanse woord vir clever?

(a)  

66.

Wat is die Afrikaanse woord vir slow?

(a)  

67.

Wat is die Afrikaanse woord vir cheerful?

(a)  

68.

Wat is die Afrikaanse woord vir lean/ skinny?

(a)  

69.

Wat is die Afrikaanse woord vir brave?

(a)  

70.

Wat is die Afrikaanse woord vir delicious?

(a)  

71.

Wat is die Afrikaanse woord vir empty?

(a)  

72.

Gee die volgende naam van die syfer/ getal: 456

(a)  

73.

Gee die volgende naam van die syfer/ getal: 1000

(a)  

74.

Gee die volgende naam van die syfer/ getal: 47

(a)  

75.

Gee die volgende naam van die syfer/ getal: 219

(a)  

76.

Gee die volgende naam van die syfer/ getal: 513

(a)  

77.

Gee die volgende naam van die syfer/ getal: 17

(a)  

78.

Gee die volgende naam van die syfer/ getal: 127

(a)  

79.

Gee die volgende naam van die syfer/ getal: 80

(a)  

80.

Gee die volgende naam van die moeilike syfer/ getal: 1313

(a)