Font size
S
M
L
XL
WorksheetsTaal in konteks
Total questions: 7
Worksheet time: 7mins
Name
Class
Date
1.
Herskryf die volgende sin in die verlede tyd:
Die vergadering is op 19 November.
(a)
2.
Herskryf van sin in die verlede tyd:
Die sekretaris het ‘n agenda opgestel.
(a)
3.
Herskryf van sin in die verlede tyd:
Die komiteelede berei vir die vergadering voor.
(a)
4.
Herskryf van sin in die verlede tyd:
Sommige kinders plant bome.
(a)
5.
Herskryf die volgende sin in die verlede tyd:
Ander kinders herwin papier
(a)
6.
Herskryf die volgende sin in die verlede tyd:
Die derde groep kinders maak die terrein skoon.
(a)
7.
Herskryf die volgende sin in die verlede tyd:
Die vierde groep kinders maak blikkies bymekaar.
(a)
Reset