NEW
Font size
WorksheetsWoordsoorte Multi-keuse Vrae
Total questions: 10
Worksheet time: 5mins
Woorde wat mense, diere, plekke of dinge name gee soos Tom, perd, Wes-Kaap, klaskamer.
Werkwoord
Byvoeglike naamwoord
Uitroep
Selfstandige naamwoord
Dit is `n aksiewoord. Hierdie woorde sê wat gedoen word: sit, staan, hardloop, sal en het.
Bywoord
Werkwoord
Telwoord
Lidwoord
Die en `n word voor selfdtandige naamwoorde gebruik, hulle is ....
Lidwoorde
Voorsetsels
Telwoorde
Werkwoorde
Hierdie woorde pas by werkwoorde - hulle beskryf `n werkwoord: vinnig, regop, dadelik.
Voorsetsel
Bywoord
Werkwoord
Selfstandige naamwoord
Hierdie woord beskryf `n selfstandige naamwoord - hulle beskryf naamwoorde: mooi, maer, snaaks, diep.
Voorsetsels
Uitroepe
Bywoord
Byvoeglike naamwoord
Dit is kort woordjies wat vir ons vertel waar iets plaasvind. Hulle word voor `n naamwoord gebruik: op, agter, met, in.
Voorsetsels
Uitroepe
Werkwoord
Byvoeglike naamwoord
Dit is woorde wat in die plek van `n naam gebruik word soos jy, sy, ek en julle.
Voegwoord
Voornaamwoord
Voorsetsels
Lidwoorde
Dit is `n 'gom' woord wat sinne aanmekaar voeg soos omdat, want, en.
Telwoord
Voegwoord
Uitroep
Voorsetsel
Dit is woorde waarmee ons tel soos een, derde en baie.
Werkwoord
Voegwoord
Telwoord
Lidwoord
Woorde soos: O! Hoera! Eina!
Voorsetsels
Gesegde
Uitroepe
Telwoorde
