wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Afrikaans Graad 5 Spelling en Woordeskat

Total questions: 16

Worksheet time: 9mins

Name
Class
Date
1.

Wat is die Afrikaanse woord vir 'thunderstorm'?

(a)  

2.

Kies die woord wat die foto beskryf.

Choose the word that describes the photo.

a)

koud

b)

sneeu

c)

ys

d)

sneeuvlokkie

3.

Gee die Afrikaanse woord en Engelse vir wat jy in die foto sien.

Choose the Afrikaans and English word for waht you see in the photo.

(a)  

4.

Kies die korrekte spelling.

Choose the correct spelling.

a)

reëen

b)

rëen

c)

reën

d)

reen

5.

Wat is die Engelse woord vir 'weerlig'?

What is the English word for 'weerlig'?

(a)  

6.

Skryf die Afrikaanse woord vir die foto.

Write the Afrikaans word for the photo.

(a)  

7.

Kies die korrekte spelling.

Choose the correct spelling.

a)

sonnig

b)

soning

c)

sonning

8.

Ek dra 'n (a)   as my nek koud kry.

9.

Ek dra (a)   as my hande koud kry.

10.

Kies die korrekte Afrikaanse woord vir: 'warm'.

Choose the correct Afrikaans word for: 'warm'.

a)

waarm

b)

warm

c)

warem

d)

warrem

11.

Gee een Afrikaanse woord wat die foto beskryf.

Give one Afrikaans word to describe the photo.

(a)  

12.

In die lente is daar _______ aan die bome.

a)

blare

b)

blomme

c)

blaare

d)

bloeisels

13.

Sy naam is Olaf.

His name is Olaf.

a)

sneeu man

b)

sneeuman

c)

snoeman

d)

snoe man

14.

Olaf hou daarvan as dit (a)   is.

15.

Olaf hou daarvan as dit (a)   .

16.

Gee die Afrikaanse woord vir die foto.

a)

blare

b)

sonskyn

c)

blaare