wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Ouma is 'n Rockster

Total questions: 20

Worksheet time: 10mins

Name
Class
Date
1.

Wie is die skrywer van die boek?

a)

Rikus Nel

b)

Ouma

c)

Jaco Jacobs

d)

Mev. Nair

2.

Ouma praat te veel met die man. Rikus ...

a)

skree vir hulle

b)

loop weg

c)

sit saam met hulle

3.

Wie speel met Rikus speletjies?

a)

Ouma

b)

Jaco

c)

Puleng

4.

Wat doen Puleng by die winkelsentrum doen?

a)

klere koop

b)

fliek gaan kyk

c)

skoolskoene koop

d)

speletjie speel

5.

Wat moet jy doen op Alien Blaster?

a)

karre skiet

b)

missiele afgooi op ruimtewesens se skepe

c)

ruimtewesens groet

d)

missiele bou

6.

Noem 'n oulike prys van die masjien.

a)

Batman-mannetjies

b)

lekkers

c)

potlode

d)

geld

7.

Wat het die knypers gevang?

a)

horlosie

b)

speelgoedgewere

c)

twee botteltjies

8.

Wat is in die botteltjies?

a)

koeldrank

b)

parfuum

c)

water

d)

poei stinkbomme

9.

Wat wil Puleng van ouma kry?

a)

melkskommel

b)

handtekening

c)

geld

d)

CD

10.

Waar staan ouma en die 'joernalis'?

a)

by die roltrappe

b)

in die Roomyspaleis

c)

by die speletjieswinkel

11.

Wanneer sy ouma by die 'joernalis' staan, is sy ____

a)

gelukkig

b)

bang

c)

bly

12.

Die joernalis soek ___________rand van die rockgroep.

a)

miljoen

b)

halfmiljoen

c)

driehonderd

d)

biljoen

13.

Wat is die blink ding in die joernalis se hand?

a)

geld

b)

'n diamant

c)

'n flitslig

d)

'n mes

14.

Wat val op die man?

a)

'n klip

b)

'n mes

c)

'n waterbom

d)

'n stinkbom

15.

Waar tref die stinkbom vir hom?

a)

tussen die oë

b)

op sy skouer

c)

op sy kop

d)

op sy rug

16.

Waar skop ouma vir die man?

a)

op sy toon

b)

op sy maermerrie

c)

in sy maag

17.

Wat is ouma se nuwe nommer een liedjie?

a)

Die man met 'n mes

b)

Blitsbad

c)

Superkoel Kleinseuns

d)

Padvark!

18.

Wat is op die koerant se voorblad?

a)

PULENG RED OUMA!

b)

'N STINKBOM

c)

AMPER!

d)

KLEINSEUN EN MAAT RED ROCK-OUMA

19.

Waar gaan ouma in die Desembervakansie?

a)

New York

b)

Namibië

c)

Kaapstad

d)

Durban

20.

Dink Rikus dat dit wonderlik is om 'n rock-ster ouma te hê.

a)

Ja

b)

Nee