wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Tegnologie Graad 8: Meganismes

Total questions: 22

Worksheet time: 24mins

Name
Class
Date
1.

Wat is die hoof doel van 'n Meganisme?

a)

Inset om sit na uitset.

b)

Uitset omsit na inset.

c)

‘n Stuk toerusting wat ‘n insetbeweging of krag na ‘n uitsetbeweging of krag verander.

d)

Beweging moontlik te maak.

2.

Watter van die volgende voorbeelde vorm NIE deel van Meganismes NIE?

a)

Fiets

b)

Boor

c)

Mikrogolf

d)

Kar

e)

USB

3.

Hoe werk 'n fiets se ratte, in terme van die beweging en die ratstelsel? Kies die regte ANTWOORDE.

a)

- Jou bene stoot die pedale in ‘n sirkelbeweging (insetbeweging).

- Wat die fiets voorentoe laat beweeg (uitsetbeweging).

b)

Die sirkelbeweging word om gesit in 'n ratstel om krag te verloor.

c)

- Uitset is wanneer die persoon die pedale trap.

- Inset is wanneer die wiele beweeg.

d)

Die pedaal se sirkelbeweging is deur meganisme na ‘n lineêre (reguit lyn) beweging verander ‘n eenvoudige meganisme wat as ‘n ketting-en-tandratstelsel bekendstaan.

4.

Wat is 'n eenvoudige ratstel?

a)

Een ratte ineenskakel, noem ons dit ‘n eenvoudige ratstelsel.

b)

Drie ratte ineenskakel, noem ons dit ‘n eenvoudige ratstelsel.

c)

Twee ratte ineenskakel, noem ons dit ‘n eenvoudige ratstelsel.

d)

Vyf ratte ineenskakel, noem ons dit ‘n eenvoudige ratstelsel.

5.

Benoem die twee ratte binne 'n Ratstel?

a)

Groot Rat word die Wiel genoem.

b)

Dryfrat

c)

Klein rat word die Kleinrat genoem

d)

Gedrewe rat

e)

Eenvoudige rat

6.

Woorde soos meganisme, masjien en meganies het almal dieselfde stam, naamlik _________ . Wat in Grieks _________ beteken.

(a)  

7.

Wat beteken Meganiese Voordeel?

(Volledige beskrywing)

a)

Meganismes is om ‘n inspanningskrag in ‘n verlangde uitsetbeweging of krag om te sit.

b)

Meganismes is om ‘n uitsetbeweging in ‘n verlangde inspanningskrag of krag om te sit.

c)

Inset na uitset omsit.

d)

'n Meganisme die inspanningskrag of wringkrag (draaikrag) vermenigvuldig, op die laskrag.

8.

As twee of meer tandratte ingekam is. Wat noem ons hierdie stelsel?

a)

Meganisme

b)

Rat

c)

Ratstel

d)

Draaibeweging

9.

Bepaal die Ratverhouding van die stelsel?

Dryfrat het 20 Tande

Gedrewe rat het 40 Tande

Onthou Formule:

Ratverhouding: Tande Dryfrat/ Tande Gedrewe rat

a)

1:4 Verhouding

b)

1:2 Verhouding

c)

2:2 Verhouding

d)

2:1 Verhouding

10.

As jou Ratverhouding 1:2 is bereken hoeveel Rotasies die gedrewe rat sal maak, as die dryfrat 6 Rotasie maak?

Onthou formule:

Rotasie van gedrewe rat = Rotasie dryfrat x Ratverhouding

Wenk: Omswaai van Breuk

a)

6 Rotasies

b)

10 Rotasies

c)

36 Rotasies

d)

12 Rotasies

11.

Wat gebeur as die Dryfrat meer Tande as die Gedrewe rat het?

a)

Bult klim

b)

Ratte wat spoed vermeerder en wringkrag verminder.

c)

Ratte wat wringkrag vermeerder en spoed verminder.

d)

Vinniger ry.

12.

Wat gebeur as die Gedrewe rat meer Tande as die Dryfrat het?

a)

Bult klim

b)

Ratte wat spoed vermeerder en wringkrag verminder.

c)

Ratte wat wringkrag verhoog en spoed verminder.

d)

Vinniger ry.

13.

Hoe werk 'n kar se Ratstelsel?

4 lines
14.

Kies die regte definisie vir 'n Nok?

a)

Is ‘n toestel wat op en af beweeg soos wat dit die vorm van die roterende/draaiende nok volg. Vorm van die nok staan ook bekend as die nokprofiel.

b)

Nok kan ook ‘n perfekte sirkel wees (Eksentrieknokwiel).

c)

‘n Nok is ‘n spesiale gevormde stuk meetaal of ander gepaste tipe material wat aan ‘n AS vasgemaak is.

d)

Normaalweg deur middel van swaartekrag of met behulp van ‘n veer, in kontak gehou met die nok se oppervlak

15.

Kies die regte definisie vir 'n Volger?

a)

Is ‘n toestel wat op en af beweeg soos wat dit die vorm van die roterende/draaiende nok volg. Vorm van die nok staan ook bekend as die nokprofiel.

b)

Nok kan ook ‘n perfekte sirkel wees (Eksentrieknokwiel).

c)

‘n Nok is ‘n spesiale gevormde stuk meetaal of ander gepaste tipe material wat aan ‘n AS vasgemaak is.

d)

Normaalweg deur middel van swaartekrag of met behulp van ‘n veer, in kontak gehou met die nok se oppervlak

16.

Twee maniere waarop 'n volger met die nokprofiel in kontak bly?

a)

Is ‘n toestel wat op en af beweeg soos wat dit die vorm van die roterende/draaiende nok volg. Vorm van die nok staan ook bekend as die nokprofiel.

b)

Nok kan ook ‘n perfekte sirkel wees (Eksentrieknokwiel).

c)

‘n Nok is ‘n spesiale gevormde stuk meetaal of ander gepaste tipe material wat aan ‘n AS vasgemaak is.

d)

Normaalweg deur middel van swaartekrag of met behulp van ‘n veer, in kontak gehou met die nok se oppervlak

17.

Kies die regte definisie van 'n Kruk en Suiwermeganisme?

a)

Krukke op dieselfde as gebou word noem ons dit ‘n krukas

b)

Voorbeeld: Slinger wat gebruik word om ‘n venster in ‘n motor oop en toe te maak.

c)

Pedale van jou fiets.

d)

Kruk is ‘n toestel waardeur ‘n roterende beweging en wringkrag op ‘n as toegepas kan word.

18.

Kies die regte opsie vir 'n voorbeeld van 'n Kruk en Suiwermeganisme?

a)

Op en af hardloop by die pad af.

b)

Slinger wat gebruik word om ‘n venster in ‘n motor oop en toe te maak.

c)

Pedale van jou fiets.

d)

Horlosie

19.

Kies die regte twee beskrywings vir 'n Kruk.

a)

Kruk op sy as draai, beweeg die skuiwer ‘n afstand wat gelyk is aan tweemaal die lengte van die kruk.

b)

Op en af beweging van die As.

c)

Kruk is afhanklik van beweging.

d)

Afstand wat deur die skuiwr beweeg word, is afhanklik van die lengte van die kruk.

20.

Verstaan jy die werk?

a)

Ja

b)

Nee

21.

Weet jy wat 'n Meganisme is?

a)

Ja

b)

Nee

22.

Is daar iets oor die werk wat jy nie verstaan nie?

4 lines