wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Samestellings en afleidings

Total questions: 16

Worksheet time: 8mins

Name
Class
Date
1.
Ek verstaan die som; daarom is dit vir my ______________.
a)
verstanende
b)
verstaanbaar
c)
verstaanloos
d)
verstaanheid
2.
Die (lui) _________________ lê net heeldag op die bank en kyk TV.
a)
luier
b)
luiaard
c)
luiende
d)
luiresse
3.
Wanneer dit warm is, is die (ruik) __________ van die klas nie baie lekker nie.
a)
reuk
b)
ruikende
c)
geruikte
d)
ruikloos
4.
Die onderwyser gee (help) _________ aan die leerders.
a)
gehelp
b)
hulp
c)
hulpende
d)
helpende
5.
Die seuntjie se (kind + kamer) is blou.
a)
kindkamer
b)
kinderkamer
c)
kindskamer
d)
kindekamer
6.
Die (motor + wiel) is pap.
a)
motorswiel
b)
motorwiel
c)
motorewiel
d)
motorwiels
7.
Geen (drink) ___________ mag in die gebou gedrink word nie.
a)
drank
b)
drinkie
c)
dronk
d)
gedrinkery
8.
'n Moeder se (lief) _______________ is groot.
a)
liewery
b)
liefde
c)
liefste
d)
geliefde
9.
Ek het 100% vir my opstel gekry, want dit was (fout-) __________________.
a)
foute
b)
foutloos
c)
fouterig
d)
gefout
10.
Die stoute seun is in groot (moeilik) ____________________.
a)
moeilike
b)
moeiliker
c)
moeilikheid
d)
moelikery
11.
Kos is op die tafel! Dis (eet+tyd)!
a)
eettyd
b)
etenstyd
c)
tyd om te eet
d)
etery
12.
Die (skool+hoof) is baie ontsteld omdat die skool vuil is.
a)
skoolhoof
b)
skoolshoof
c)
skolehoof
d)
skooldhoof
13.
Hou op om die meisies te tart. Jy is (kind) _______________!
a)
kinderagtig
b)
kinder
c)
kinders
d)
gekinde
14.
Die vroulike (kelner) is baie behulpsaam. 
a)
gekelner
b)
kelnerin
c)
kelneraar
d)
kelnerasie
15.
Die huis het afgebrand. Ons moet dit nou (bou).
a)
verbou
b)
gebou
c)
herbou
d)
ontbou
16.
Die dokter skryf so lelik, sy handskrif is (lees).
a)
leesbaar
b)
onleesbaar
c)
geleesbaar
d)
lesende