WorksheetsToekomende tyd cycle test revision grade 6
Total questions: 14
Worksheet time: 6mins
Die boek is baie interessant
Die boek was baie interessant.
Die boek sal baie interessant wees.
Martin slaap op sy bed.
Martin het op sy bed geslaap.
Martin het geslaap op sy bed.
Martin sal op sy bed slaap.
Dit is my eerste keer op 'n motorfiets.
Dit sal my eerste keer op 'n motorfiets wees.
Dit was my eerste keer op 'n motorfiets.
Dit was my eerste keer op 'n motorfiets gewees
Peter het 'n nuwe Xbox speletjie
Peter sal 'n nuwe Xbox het.
Peter sal 'n nuwe Xbox wees.
Peter sal 'n nuwe Xbox speletjie hê.
Ma sny die brood .
Ma het die brood gesny.
Ma sal die brood sny.
Ma sal brood die sny.
Ek ry my fiets in die pad.
Ek sal my fiets in die pad ry.
Ek het my fiets in die pad gery.
Ek sal nie my fiets in die pad ry nie.
Cheslyn hardloop met die bal onder sy arm.Begin met Môre sal
Môre sal Cheslyn met die bal met sy arm onder hardloop.
Môre sal Cheslyn met die bal onder sy arm hardloop.
Tom gee sy kat katkos. Begin met Volgende jaar ( next year)
Volgende jaar sal Tom sy gee kat katkos
Volgende jaar sal Tom kat katkos gee.
Volgende jaar sal kat Tom katkos gee.
Volgende jaar sal Tom sy kat katkos gee.
Die plantasie bome groei vinnig in die koel weer.Begin met Môre sal
Môre sal plantasie bome groei vinnig in die koel weer
Môre sal die plantasie bome in die koel weer groei.
Ek eet elke oggend ontbyt.
(a)
Ek trek 'n pragtige rok aan.
(a)
Ek hang die wasgoed op.
(a)
Ek hoor die reën op die huis se dak val.
Ek sal hoor die reën op die huis se dak val.
Ek sal die reën op die huis se dak val hoor.
Ek sal die reën op die huis se dak hoor val.
Ek oefen hard om fiks te word.
(a)
