wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Tydsvorme

Total questions: 15

Worksheet time: 16mins

Name
Class
Date
1.

Kies die korrekte tyd :


Ek sal die huiswerk oor twee dae.

a)

Hede

b)

Verlede

c)

Toekomend

2.

Kies die korrekte tyd:


Sarah het gewys hoe dit gedoen moet word.

a)

Hede

b)

Verlede

c)

Toekomende

3.

Kies die korrekte tyd:


Hannes is die man wat daar oor die pad loop.

a)

Hede

b)

Verlede

c)

Toekomende

4.

Kies die korrekte tyd:


Ek het vandag hokkie gespeel en al my huiswerk klaar gemaak.

a)

Hede

b)

Verlede

c)

Toekomende

5.

Kies die korrekte tyd:


John speel graag Mincraft, teenoor Annie wat eerder Sims speel.

a)

Hede

b)

Verlede

c)

Toekomende

6.

Kies al die verlede werkwoorde. Daar is twee.

a)

gewas

b)

hardloop

c)

bad

d)

het

7.

Kies die woorde wat jou aanwys dat dit verlede tyd is:


Juffrou het vertel dat daar baie leerders by die vergadering was.

a)

Juffrou

b)

het

c)

vertel

d)

leerders

e)

was

8.

Kies die korrekte tyd:


Dit is die Graad 12's se laaste dag by die skool.

a)

hede

b)

verlede

c)

toekomend

9.

Kies die korrrekte tyd:


Daar is min dinge so lekker in die oggend as 'n lekker koppie koffie.

a)

hede

b)

verlede

c)

toekomend

10.

Kies die korrekte tyd:


Daar was min mense wat opgedaag het vir die toneelgroep se opvoering.

a)

hede

b)

verlede

c)

toekomend

11.

Kies die korrekte tyd:


Die appelboom sal die Desember vrug dra en ek sal tog te lekker appels eet dan.

a)

hede

b)

verlede

c)

toekomende

12.

Kies die woord wat vir jou wys dat dit hede tyd is.


Ek is nou op pad na die winkels toe op kos te koop.

a)

Ek

b)

is

c)

op pad

d)

winkels toe

e)

te

13.

Kies die woorde wat wys dat toekomstige tyd is.


Die kettel sal oor vyf minute kook.

a)

Die kettel

b)

sal

c)

oor

d)

vyf minute

14.

Verander die sin na verlede tyd. Kies die mees korrekte antwoord.


My ma bak koekies vanmiddag terwyl sy wag vir my ouma om klaar te bad.

a)

My ma sal koekies bak vanmiddag terwyl sy wag vir my ouma om klaar te bad.

b)

My ma sal koekies gebak terwyl sy wag vir my ouma om klaar te bad.

c)

My ma sal koekies bak die middag terwyl wag vir my ouma om klaar te bad.

d)

My ma sal koekies gebak het die middag terwyl sy vir my ouma wag om klaar te gebad het.

15.

Wat wys vir jou die tyd (tense) aan van die sin?

a)

Eiename

b)

Voegwoorde

c)

Bywoorde

d)

Werkwoorde

e)

Al die bogenoemde (All of the above)