Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Visuele geletterdheid

Total questions: 6

Worksheet time: 3mins

Name
Class
Date
1.

Die volgende kleur verteenwoordig oor die algemeen warmte en geluk in kinderliteratuur.

a)

Geel

b)

Blou

c)

Groen

d)

Pienk

2.

Geel verwys in die Westerse kultuur na:

a)

Lafhartigheid

b)

Styl

c)

Dood

d)

Feestelikheid

3.

Blou en groen is kleure wat met die volgende aspekte in kinderliteratuur geassosieer word:

a)

Gemoedsrus of depressiwiteit

b)

Jaloesie

c)

Kalmte en warmte

d)

Depressiwiteit

4.

Die gebruik van golwende lyne in kinderliteratuur skep ‘n gevoel van:

a)

warmte en sekuriteit

b)

opgewondenheid en vinnige beweging

c)

kalmte en stabiliteit

5.

Die gebruik van horisontale lyne in kinderliteratuur skep ‘n gevoel van:

a)

warmte en sekuriteit

b)

opgewondenheid en vinnige beweging

c)

kalmte en stabiliteit

6.

Die gebruik van diagonale lyne in kinderliteratuur skep ‘n gevoel van:

a)

warmte en sekuriteit

b)

opgewondenheid en vinnige beweging

c)

kalmte en stabiliteit