wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Laat hy val waar hy wil

Total questions: 13

Worksheet time: 7mins

Name
Class
Date
1.

Wat beteken laat hy val waar hy wil?

a)

Die lewe is lekker

b)

Niks maak saak nie

c)

Wat sal gebeur sal gebeur

d)

Hy het hard geval

2.

"tot daar nie meer woorde oor is nie" beteken ook...

a)

Tot niemand meer kan praat nie

b)

Tot daar nie meer mense is nie

c)

Tot niemand meer iets het om te se nie

d)

Tot alle boeke verbrand is

3.

Jou huis is waar die son ......?

a)

Afgaan

b)

Opkom

c)

ondergaan

d)

sonopkoms

4.

Kies die betekenis: "Mense het hulle eie grense uitgedink"

a)

Mense beperk hulleself

b)

Mense weet nie wat aangaan nie

c)

Mense is dom

d)

Mense hou van dink

5.

SIt die sin in die verlede tyd:

"Daar is lewe tot daar nie meer lewe oor is nie"

a)

Daar sal lewe wees tot daar nie meer lewe oor sal wees nie.

b)

Daar was lewe tot daar nie meer lewe oor was nie.

c)

Dis was nie meer lewe oor nie.

d)

Lewe oor is nie was nie lewe oor was nie.

6.

Gee die Engels vir:

"padkaarte"

a)

GPS

b)

Road maps

c)

Tickets

d)

Postnet

7.

"Niemand ken die vraag op die antwoord nie."

Skryf oor in die positiewe vorm.

(a)  

8.

Wat moet verlore kinders doen?

a)

loop en leer en werk

b)

loop en werk en lag

c)

werk en leer en ontspan

d)

leer en loop en hardloop

9.

Sit in die indirekte rede.

Hy se vir haar: "Jy moet leer en werk sodat jullle kan oorleef."

Begin met:

Hy se vir haar dat (a)  

10.

Wie het die liedjie geskryf?

a)

Die heuwels is wonderlik

b)

Die berge is goed

c)

Die heuwels fantasties

d)

Die fantastiese heuwels

11.

Wat is nie 'n voorbeeld van "mense se grense wat hulle self uitgedink het" nie?

Kies een:

a)

Om net te doen wat almal anders doen.

b)

Om nie dronk te bestuur nie.

c)

Om gebore te word en te sterf.

d)

Jy moet trou en kinders kry en werk.

12.

Wat beteken bekeer?

a)

Om aan te hou leer

b)

Om om te gee oor ander mense

c)

Om jou hart te gee vir 'n geloof

d)

Om 'n beter mens te word

13.

Waarmee vergelyk hy die idee van lewe wat jy moet: "sluk vir sluk vat"?

a)

Met water wat jy drink.

b)

Met water waarin jy swem

c)

Met koffie

d)

Met 'n alkohololiese drankie