Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Graad 8 Afrikaans - Woordsoorte

Total questions: 10

Worksheet time: 5mins

Name
Class
Date
1.

Identifiseer die selfstandige naamwoorde in die volgende sin:

Die klaskamer is gevul met rekenaars.

a)

Die; is

b)

gevul; rekenaars

c)

Die; klaskamer

d)

klaskamer; rekenaars

2.

Identifiseer die werkwoord in die volgende sin:

Ek speel aanlyn speletjies op die rekenaar.

a)

Ek

b)

speel

c)

aanlyn

d)

speletjies

3.

Benoem die woordsoort van die onderstreepte woord.

Die man het uit die vliegtuig gespring

a)

Onbepaalde lidwoord

b)

Bywoord

c)

Bepaalde lidwoord

d)

Werkwoord

4.

Watter van die volgende woorde is 'n voegwoord?

a)

omdat

b)

Sy

c)

Die

d)

man

5.

Wat is die definisie van 'n BEPAALDE HOOFTELWOORD?

a)

Dit dui 'n spesifieke hoeveelheid aan.

b)

Dit dui hoeveelste plek aan

c)

Dit dui die onbepaalde hoeveelheid aan

6.

Benoem die tipes telwoorde.

a)

Hooftelwoorde, onbepaalde hooftelwoord

b)

Persoonlike telwoorde; rangtelwoorde

c)

Hooftelwoorde; rangtelwoorde

d)

Onbepaalde telwoorde, bepaalde telwoorde

7.

Watter van die volgende woorde is is persoonlike voornaamwoorde?

a)

Dit

b)

ons

c)

Wie

d)

Waar

8.

Kies die een wat NIE pas NIE!

Selfstandige naamwoorde bestaan uit...

a)

Eiename

b)

Lidwoorde

c)

Soortname

d)

Massaname

9.

Wat is die funksie van die bywoord?

a)

Dit beskryf die werkwoord

b)

Dit dui posisie van 'n selfstandige naamwoord aan

c)

Dit dui aksie aan

d)

Dit beskryf die selfstandige naamwoord

10.

Lang Jan sit buite op die stoep.

Benoem die woordsoort van BUITE

a)

Bywoord van tyd

b)

Byvoeglike naamwoord

c)

Bywoord van wyse

d)

Bywoord van plek