Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Graad10 Les 18: Ekohelde

Total questions: 15

Worksheet time: 20mins

Name
Class
Date
1.

Watter een van die meisies het haar eie niewinsgewende bewaringsorganisasie?

a)

Jade Bothma

b)

Ayakha Melithafa

2.

Watter een van die meisies is die oudste?

a)

Jade Bothma

b)

Ayakha Melithafa

3.

Watter een van die meisies was gekies vir die Top 100 Young African Conservation Leaders?

a)

Gretha Thunberg

b)

Ayakha Melithafa

c)

Jade Bothma

d)

Meghan Markle

4.

Wat is die naam van Jade Bothma se organisie?

(a)  

5.

Ayakha het saam met ander jong mense deelgeneem by die Wêreld-Ekonomiese Forum in 2020. Waar het dit plaasgevind?

(a)  

6.

Waarop fokus Ayakha?

a)

Om minder bevoorregdes op te lei oor klimaatsverandering.

b)

Om die wêreld se oseane skoon te maak.

c)

Om meer geld te spandeer aan die opgradering van infrastruktuur waar verwoesting plaasvind.

d)

Om siektes in drinwater te voorkom.

7.

Waarom het Ayaha en Greta 'n klag by die Verenidgde Nasies ingedien?

a)

Hulle was ongelukkig dat see water nog nie bruibaar gemaak is nie.

b)

Hulle was ongelukkig oor die verwoesting van sikloon Idai.

c)

Hulle was ongelukkig dat die VN niks aan klimaatsverandering doen nie.

d)

Hulle was ongelukkig oor die hoeveelheid koolstofdioksied wat deur maatskappye afgeskei word.

8.

Wat is die naam van die avonturier wat 'n groep matrieks na Suid-Afrika vergesel het?

(a)  

9.

Watter een van die meisies help om ekobakstene te maak?

a)

Ayakha Melithafa

b)

Jade Bothma

10.

Waarvoor word ekobakstene gebruik?

4 lines
11.

Met watter toekening is Jade in 2019 vereer deur Koningin Elizabeth?

(a)  

12.

Is die volgende stelling waar of onwaar?

Beide meisies wil die minderbevoorregdes in hulle gemeenskappe help.

a)

Waar

b)

Onwaar

13.

Waarom word daar na die twee meisies verwys as die "Greta-geslag"?

a)

Hulle wil soos Greta wees.

b)

Hulle is gebore in dieselfde jaar as Greta.

c)

Hulle het al vir Greta ontmoet.

d)

Hulle is omgewingsaktiviste, nes Greta.

14.

Wat het Jade Bothma en Ayakha Melithafa in geneem?

a)

Albei is dieselfde ouderdom.

b)

Albei het vir Meghan en Harry ontmoet.

c)

Albei woon in die Kaap.

d)

Albei het die Points of Light -prys gewen.

15.

Is die volgende stelling waar of onwaar?

Jade en Ayakha probeer albei om besoedeling in die see op stop te sit.

a)

Waar

b)

Onwaar