Font size
WorksheetsGR 8 Afrikaans
Total questions: 36
Worksheet time: 18mins
kies die korrekte antwoord vir die Verlede Tyd
"Die kinders gaan winkles toe gaan"
Die kinders sal winkles toe gaan
Kinders het winkles toe gegaan
Die kinders het winkles toe gegaan
Die kinders sal winkles toe gaan
Skryf in die verlede tyd
"Sy vriende help hom"
Sy vriend sal hom gehelp
Vriende het hom gehelp
Sy vriende het hom gehelp
Hy vriende help hom
Kies die korrekte voorsetsel vir die volgende sin
"Ons het ____ die water geswem"
In
Op
Onder
Bo
Kies die korrekte Meervoude vir die volgende woorde
"Sak" , " Skoen" , " Slang"
Sakke, Skoene, Slange
Sakies,Skoeners, Slangers
Sakker,Skones,Slangies
Saks,Skoens,Slangs
Gebruik S.T.O.P.I om die sin in die korrekte vorm te skryf
"Bal hard skop hy die bal"
(a)
Gebruik S.T.O.P.I om die sin in die korrekte vorm te skryf
"Sy werk skryf hy daagliks boek in sy"
(a)
When changing a word into the "verkleining vorm" we have to follow rules.
What are the rules that apply ?
(a)
Skryf die volgende sinne oor in die verlede tyd.
"Die kinders gaan winkles toe"
Die kinders het winkles toe gegaan
Die kinders gaan winkles toe
Die kinders sal winkles toe gaan
Die kinders stap skool toe
Wat is die meervoud vir
"ouma"
(a)
Wat is die meervoud vir
"Man"
(a)
Wat is die meervoud vir
"Maat"?
(a)
Een hond, maar baie ...
honds
honde
hondde
hondes
Al die (pa) staan langs die veld.
pa
pae
pas
pa's
Daar is vyf (lig) in die boom.
ligs
lië
ligte
ligge
Hou jou (oog) oop vir slange!
ogs
ooë
oogs
oë
Die boer het baie (skaap) op die plaas.
skaaps
skape
skappe
skae
Een skip, maar baie ...
skepe
skips
skippe
skippe
Op die plaas is baie (grondpad).
grondpads
grondpaads
grondpaaie
grondpadde
Een leeu, maar baie ...
leeus
leeu's
leeue
leeuë
Almal skryf (brief) in die klas.
briefs
briefe
briewe
briews
Daar is baie (kamer) in die huis.
kamers
kamerre
kamere
kamerse
Al die (pa) staan langs die veld.
pa
pae
pas
pa's
Daar is sewe (dag) in 'n week.
Dagte
Dae
Dagge
Dags
Al die (kind) is by die huis.
Kinds
Kinde
Kindte
Kinders
Baie (huis) word verloop.
Huise
Huiss
Huiste
Huie
Baie (dief) sit in die trunk.
Diefe
Diewe
Diewwe
Diefs
Kies die regte verlede tyd sin:
Maggie dra 'n rok.
Maggie het 'n rok gedra.
Maggie 'n rok het gedra.
Maggie dra 'n het gerok
Het Maggie 'n rok gedra?
Kies die regte verlede tyd sin:
Die swart hond spring oor die blomme.
Die swart het spring oor die blomme gehond.
Die swart hond het oor die blomme.
Die swart hond het oor die blomme gespring.
Die swart hond oor die blomme gespring het.
Kies die regte verlede tyd sin:
Jack en sy klein hond loop in die tuin.
Jack en sy klein hond het in die tuin geloop.
Jack het en sy klein hond in die tuin geloop.
Jack en sy klein hond het in die geloop tuin.
Jack en sy het hond loop in die tuin gekelin.
Kies die regte verlede tyd sin:
Jordan en Morgan lees boeke.
Jordan en Morgan boeke gelees.
Jordan en Morgan het boeke gelees.
Jordan en Morgan het boeke lees.
Jordan en Morgan boeke het gelees.
Kies die regte verlede tyd sin:
Die rooi bal bons elke dag.
Die rooi bal het gebons elke dag.
Die het bal bons elke dag gerooi.
Die rooi bons het elke dag gebal.
Die rooi bal het elke dag gebons.
Kies die regte verlede tyd sin:
Ma praat.
Ma het praat.
Ma het gepraat.
Ma gepraat het.
Ma praat he ge.
Kies die regte verlede tyd sin:
Ouma en oupa hou van lees.
Ouma en oupa het hou lees gevan.
Ouma en oupa het lees van gehou.
Ouma en oupa het van lees gehou.
Ouma en oupa hou van het gelees.
Kies die regte verlede tyd sin:
Matthew skop daagliks die bal.
Matthew het die bal daagliks geskop.
Matthew het daagliks die bal geskop.
Matthew skop het die bal gedaagliks.
Matthew het daagliks die bal skop.
Kies die regte verlede tyd sin:
Ek speel buite.
Ek speel buite gehet.
Ek het gespeel buite.
Ek speel het gebuite.
Ek het buite gespeel.
Kies die regte verlede tyd sin:
Die kinders hardloop in die park.
Die het hardloop in die park gekinders.
Die kinders in die park het hardloop.
Die kinders het in die park gehardloop.
Die kinders het in die gehardloop park.
