wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Voornaamwoorde

Total questions: 72

Worksheet time: 32mins

Name
Class
Date
1.

Watter voornaam woorde sal jy gebruik vir die:

a)

Hy

b)

Sy

c)

Hulle

d)

Julle

2.

Watter voornaam woorde sal jy gebruik vir die:

a)

Hy

b)

Sy

c)

Hulle

d)

Julle

3.

Watter voornaam woorde sal jy gebruik vir die:

a)

Sy

b)

Hy

c)

Dit

d)

Hulle

4.

Watter voornaam woorde sal jy gebruik vir die:

a)

Dit

b)

Hulle

c)

Julle

d)

Sy

5.

Watter voornaam woorde sal jy gebruik vir die:

a)

Hy

b)

Dit

c)

Syne

d)

Sy

6.

Watter voornaam woorde sal jy gebruik vir die:

a)

Hy

b)

Sy

c)

Dit

d)

Hulle

7.

Watter voornaam woorde sal jy gebruik vir die:

a)

Hy

b)

Sy

c)

Syne

d)

Dit

8.

Watter voornaam woorde sal jy gebruik vir die:

a)

Dit

b)

Hy

c)

Sy

d)

Hare

9.
Pieter het 'n boek. Dit is _____ boek.
a)
syne
b)
haar
c)
sy
10.
Pieter het 'n boek. Dit is _____ boek.
a)
syne
b)
haar
c)
sy
11.
Pieter sê die boek is _____.
a)
sy
b)
syne
c)
hare
12.
Ek het 'n boek. Dit is _____.
a)
my
b)
myne
c)
my s'n
13.
Jy moet _____ trui aantrek.
a)
jou
b)
jy
c)
joune
14.
Sarah speel met _____ pop.
a)
hare
b)
haar
c)
sy
15.
Sy praat met die man ____ daar staan.
a)
wie
b)
wat
16.
Met _____ praat sy?
a)
wie
b)
wat
17.
Is die potlood ______?
a)
jou
b)
jou s'n
c)
joune
18.
Die seuns wen! ______ is bly.
a)
hulle
b)
hy
c)
julle
19.
Pieter koop ____ eie lekkers.
a)
sy
b)
syne
c)
haar
20.
Ons het boeke. Dit is _____.
a)
ons s'n
b)
ons sin
c)
onse
21.
John sê _____ hou nie van vrugte nie.
a)
hy
b)
sy
c)
jy
22.

Dit is die seun se papegaai. Die papegaai is ________.

a)

sy s’n.

b)

syne

c)

hyne

d)

sy sn

23.

Dit is haar marmot. Die marmot is _______.

a)

haar s’n

b)

haare

c)

hare

d)

syne

24.

Dit is hulle baba. Die baba is ______.

a)

hulles

b)

hulle sn

c)

hulle s’n

d)

hulle’s

25.

Dit is ons troeteldiere. Hulle is ________.

a)

ons s’n

b)

hulle s’n

c)

onse

d)

hulles

26.

Dit is sy troeteldiere. Dit is ________.

a)

syne

b)

sy s’n

c)

hare

d)

hulle s’n

27.

Dit is haar vis. Die vis is _______.

a)

syne

b)

hare

c)

sy s’n

d)

hare s’n

28.

Dit is die seun se papegaai. Dit is _______.

a)

hare

b)

syne

c)

haar s’n

d)

sy s’n

29.

Dit is die meisie se marmot. Dis _________.

a)

hare

b)

syne

c)

haar

d)

sy

30.

Dit is die seun se papegaai. Die papegaai is ________.

a)

sy s’n.

b)

syne

c)

hyne

d)

sy sn

31.

Dit is die seun se papegaai. Die papegaai is ________.

a)

sy s’n.

b)

syne

c)

hyne

d)

sy sn

32.

Dit is haar marmot. Die marmot is _______.

a)

haar s’n

b)

haare

c)

hare

d)

syne

33.

Dit is hulle baba. Die baba is ______.

a)

hulles

b)

hulle sn

c)

hulle s’n

d)

hulle’s

34.

Dit is ons troeteldiere. Hulle is ________.

a)

ons s’n

b)

hulle s’n

c)

onse

d)

hulles

35.

Dit is julle hond. Die hond is _______.

a)

julles

b)

julle sn

c)

juls

d)

julle s’n

36.

Dit is sy troeteldiere. Dit is ________.

a)

syne

b)

sy s’n

c)

hare

d)

hulle s’n

37.

Dit is haar vis. Die vis is _______.

a)

syne

b)

hare

c)

sy s’n

d)

hare s’n

38.

Dit is die seun se papegaai. Dit is _______.

a)

hare

b)

syne

c)

haar s’n

d)

sy s’n

39.

Dit is die meisie se marmot. Dis _________.

a)

hare

b)

syne

c)

haar

d)

sy

40.

I have a bicycle.

a)

Jy het 'n fiets.

b)

Ek het 'n fiets.

c)

My het 'n fiets.

41.

Ek het 'n fiets, dit is ________ fiets.

a)

jou

b)

ons

c)

my

42.

You (singular) have a bicycle.

a)

Jou het 'n fiets.

b)

Julle het 'n fiets.

c)

Jy het 'n fiets.

43.

The bicycle is yours (singular).

a)

julle s'n

b)

jyne

c)

joune

44.

Veels geluk met ______ (your singular) verjaarsdag.

a)

jy

b)

jou

c)

julle

45.

Sara lees _______ boek.

a)

sy

b)

haar

c)

my

46.

The book Sara reads is hers.

a)

haar

b)

hare

c)

syne

47.

You must stop talking Grade 6's.

a)

Julle moet ophou praat ...

b)

Hulle moet ophou praat ...

c)

Ons moet ophou praat ...

48.

They trying to tell us something.

a)

Julle probeer om vir ons iets te vertel.

b)

Hulle probeer om vir ons iets te vertel.

c)

Ons probeer om vir ons iets te vertel.

49.

It is their secret.

a)

Dit is julle geheim.

b)

Dit is ons geheim.

c)

Dit is hulle geheim.

50.

The secret is theirs.

a)

Die geheim is ons s'n.

b)

Die geheim is julle s'n.

c)

Die geheim is hulle s'n.

51.

Is this yours (group)?

a)

Is dit julle s'n?

b)

Is dit hulle s'n?

52.

We like to write songs together.

a)

Hulle hou daarvan om liedjies saam te skryf.

b)

Ons hou daarvan om liedjies saam te skryf.

c)

Julle hou daarvan om liedjies saam te skryf.

53.

We listen to our song.

a)

Hulle luister na hulle liedjie.

b)

Ons luister na ons s'n liedjies.

c)

Ons luister na ons liedjie.

54.
Pieter het 'n boek. Dit is _____ boek.
a)
syne
b)
haar
c)
sy
55.
Dit is John ______ daar staan.
a)
wie
b)
wat
56.
Pieter sê die boek is _____.
a)
sy
b)
syne
c)
hare
57.
Ek het 'n boek. Dit is _____.
a)
my
b)
myne
c)
my s'n
58.
Jy moet _____ trui aantrek.
a)
jou
b)
jy
c)
joune
59.

Suzi het 'n kat. Die kat is (a)   ?

60.

Pieter hou van roomys. (a)   eet elke week roomys.

61.

Ek + jy = (a)  

62.

Hy + sy = (a)  

63.
_______ sit op my stoel.
a)
ons s'n
b)
hulle
c)
ek
d)
hare
64.
Pieter lees ________ boek.
a)
haar
b)
sy
c)
ons s'n
d)
hom
65.
Die teeblik is _____________(his).
a)
hare
b)
joune
c)
sy
d)
syne
66.
Sarah het bruin hare. ______ hare is bruin.
a)
haar
b)
sy
c)
ons
d)
dit
67.

Die leerlinge lees ... boeke. Die boeke is ...

a)

jou...joune

b)

julle...julle s'n

c)

ons...ons s'n

d)

hulle...hulle s'n

68.

Peter trek ... klere aan. Die klere is ...

a)

my...myne

b)

sy...syne

c)

ons...ons s'n

d)

julle...julle s'n

69.

Dit is haar marmot. Die marmot is _______.

a)

haar s’n

b)

haare

c)

hare

d)

syne

70.

Dit is ons troeteldiere. Hulle is ________.

a)

ons s’n

b)

hulle s’n

c)

onse

d)

hulles

71.

Dit is haar vis. Die vis is _______.

a)

syne

b)

hare

c)

sy s’n

d)

hare s’n

72.

Dit is die seun se papegaai. Dit is _______.

a)

hare

b)

syne

c)

haar s’n

d)

sy s’n