Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Eendag is eendag Vasvrae

Total questions: 21

Worksheet time: 7mins

Name
Class
Date
1.

Wat is die Afrikaanse woord vir "impoverished"?

a)

armoedig

b)

arm

2.

Wat is die Afrikaanse woord vir "brick dwelling"?

a)

steenhuis

b)

baksteenhuis

3.

Wat beteken die volgende woord "borge"

a)

moutains

b)

sponsors

4.

Wat is die Afrikaanse woord vir "outsider"?

a)

vyand

b)

keurders

c)

buitetsander

5.

Wat beteken die woord "neerslagtig"?

a)

angstig

b)

depressief

c)

gestres

d)

moeg

6.

Wat is die Afrikaanse woord vir "dish cloth"?

a)

vadoek

b)

waslap

7.

As jy iemand vermy, wat beteken dit?

a)

Jy wil hulle aandag hê.

b)

Jy wil nie hul aandag hê nie.

8.

What is die Afrikaans se woord vir "unexpected"?

a)

insiggend

b)

kluit

c)

onverwags

9.

Na watter tipe vervoer verwys 'n "huurmotor"?

a)

motorfiets

b)

kar

c)

taxi

10.

Wanneer iemand 'n "teenslag" ervaar, beteken dit dat________.

a)

Iemand geluk ervaar het.

b)

Iets het gebeur wat teen jou gegaan het.

11.

Wat is die Afrikaanse woord vir "grandson"?

a)

skoonseun

b)

seun

c)

kleinseun

12.

Wat beteken die woord "insiggewend"?

a)

Mense kry inligting oor iets.

b)

Mense kry geen informasie nie.

13.

Wat is 'n sinoniem vir "woede"?

a)

gelukkig

b)

bang

c)

kwaad

14.

What noem ons die volgende in die foto?

a)

veters

b)

skoenstringe

15.

Wat is die Afrikaans se woord vir "dusty"

a)

stowerig

b)

stof

c)

stowwerig

16.

Wat beteken die woord "wonderwerk".

a)

Iets wat nog nooit gebeur het nie, het gebeur.

b)

Iets wat elke dag gebeur, het gebeur.

c)

Iets slegs het gebeur.

17.

Waarna verwys die foto?

a)

sand

b)

kluit

c)

rots

18.

Wat beteken die eienskap "sagtheid"?

a)

Iemand is hardkoppig.

b)

Iemand het 'n goeie hart.

19.

Is die volgende stelling WAAR of ONWAAR?

"Toerspan" beteken team building.

a)

Waar

b)

Onwaar

20.

Wat is doe Afrikaanse woord vir "government"?

a)

pleegsorg

b)

politici

c)

regering

21.

Watter tipe wedstryd word in die foto gespeel?

a)

sokker

b)

rugby