Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

UCT Olimpiade 2021

Total questions: 30

Worksheet time: 3600secs

Name
Class
Date
1.

2.021 + 20.21 + 202.1 + 2021 =

a)

2223.331

b)

2225.354

c)

2425.351

d)

2245.331

e)

2223.531

2.

Wat is die res wanneer 98 765 deur 7 gedeel word?

a)

4

b)

3

c)

2

d)

1

e)

0

3.

Wat is die waarde van (777 - 77 +7) ÷\div 7?

a)

71

b)

77

c)

100

d)

101

e)

107

4.

Vereenvoudig (112+23)×65\left(1\frac{1}{2}+\frac{2}{3}\right)\times\frac{6}{5}

a)

65\frac{6}{5}

b)

135\frac{13}{5}

c)

6536\frac{65}{36}

d)

1

e)

2536\frac{25}{36}

5.

Twee hoeke van 'n driehoek is 48°48\degree en 53°53\degree . Wat is die derde hoek?

a)

101°101\degree

b)

79°79\degree

c)

91°91\degree

d)

89°89\degree

e)

81°81\degree

6.

Watter een van die volgende is die kleinste?

a)

0.85

b)

0.988

c)

0.9001

d)

0.865

e)

0.855

7.

Wat is die eenheidsyfer van 123 x 987?

a)

1

b)

3

c)

5

d)

7

e)

9

8.

Op hoeveel maniere kan 'n vierkant, deur gebruik van 'n reguitlyn, in twee gelyke dele verdeel word?

a)

1

b)

2

c)

4

d)

8

e)

oneindig veel

9.

'n Vervoermaatskappy se vragmotors kan elk 'n maksimum vrag van 12 ton dra.

Die maatskappy moet 24 kratte (elk met massa 5 ton) vervoer.

Wat is die minimum aantal vragmotorvragte wat benodig sal word om dit te doen.

a)

9

b)

10

c)

11

d)

12

e)

13

10.

'n Lekkende kraan drup teen 'n tempo van 1 kubieke sentimeter elke 3 sekondes.

hoeveel water, in liter, word binne 10 dae verloor?

a)

120

b)

144

c)

200

d)

240

e)

288

11.

Wat is 75% van 14\frac{1}{4} ?

a)

18.75%

b)

19.25%

c)

19.75%

d)

20.25%

e)

20.75%

12.

1013101^{3^{ }} is gelyk aan?

a)

1 030 301

b)

103 301

c)

130 031

d)

1 003 001

e)

1 033 301

13.

'n Sirkel en 'n vierkant het gelyke omtrekke.

Wat is die verhouding van die oppervlakte van die sirkel tot die oppervlakte van die vierkant?

a)

π2\frac{\pi}{2}

b)

π3\frac{\pi}{3}

c)

π4\frac{\pi}{4}

d)

2π2\frac{2}{\pi^2}

e)

43\frac{4}{3}

14.

Die getalle vanaf 1 tot 9 moet in 'n 3 x 3 rooster gerangskik word sodat die som van die getalle in elke ry en elke kolom 15 is.

As die posisie van die getalle 1, 4 en 5 in die diagram hieronder vasgestel is, Watter getal moet in die blokkie wat met * gemerk is, geplaas word?

a)

2

b)

3

c)

6

d)

7

e)

8

15.

In driehoek ABC word AB na D verleng, en AC verleng na E.

As BC = 6, ∠\angle CBD = 100°100\degree .

Bereken AC.

a)

3

b)

4

c)

5

d)

6

e)

7

16.

As n!×1×2×3×...(n−1)×nn!\times1\times2\times3\times...\left(n-1\right)\times n vir enige positiewe heelgetal nn en 0!=10!=1 .

dan is die kleinste positiewe heelgetal waarvoor 10!×p10!\times p 'n volkome vierkant is

a)

2

b)

3

c)

5

d)

7

e)

10

17.

Die oppervlaktes van drie syvlakke van 'n reghoekige baksteen is 6cm2, 8cm2 6cm^2,\ 8cm^2\ en 12cm212cm^2 . Wat is die volume (in cm3cm^3 ) van die baksteen?

a)

24

b)

26

c)

48

d)

52

e)

579

18.

As 0<a<b<c<d0<a<b<c<d , watter van die volgende is nie noodwendig waar nie?

a)

ad<bc\frac{a}{d}<\frac{b}{c}

b)

ab<cd\frac{a}{b}<\frac{c}{d}

c)

ac<db\frac{a}{c}<\frac{d}{b}

d)

ab<dc\frac{a}{b}<\frac{d}{c}

e)

ad<cb\frac{a}{d}<\frac{c}{b}

19.

Die eerste en derder syfers van 'n vyfsyfer getal A6A41 is dieselfde, en die getal is deelbaar deur 9. Wat is die som van die vyf syfers van die getal?

a)

18

b)

23

c)

25

d)

27

e)

36

20.

Tot watter mag moet 444^4 verhef word om 888^8 te kry?

a)

2

b)

3

c)

4

d)

8

e)

16

21.

Watter van die volgende getalle is 'n rassionale getal?

a)

18763\sqrt[]{18763}

b)

18765\sqrt[]{18765}

c)

18767\sqrt[]{18767}

d)

18768\sqrt[]{18768}

e)

18769\sqrt[]{18769}

22.

In die gelyksydige driehoek ABCABC lê DD op ABAB en EE op ACAC sodat en AD=EC=2AD=EC=2 en AE=BD=1AE=BD=1 . Watter breuk van die driehoek ABCABC word deur driehoek ADEADE gedek?

a)

13\frac{1}{3}

b)

29\frac{2}{9}

c)

15\frac{1}{5}

d)

14\frac{1}{4}

e)

310\frac{3}{10}

23.

Wat is die kleinste moontlike waarde van 23p+31q+47r23p+31q+47r , waar p, qp,\ q en rr drie verskillende positiewe getalle is?

a)

159

b)

167

c)

172

d)

178

e)

201

24.

Driehoek ABCABC is gelyksydig, en DD is 'n punt binne die driehoek sodat BD=CDBD=CD en ∠bdc=90°\angle bdc=90\degree . Die hoogtelyn BEBE van driehoek ABCABC sny CD CD\ in FF . Bepaal die groote van ∠CFE.\angle CFE.

a)

55°55\degree

b)

60°60\degree

c)

65°65\degree

d)

70°70\degree

e)

75°75\degree

25.

Vir hoeveel waardes van die positiewe heelgetal kk is 121212^{12} die kleinste gemene veelvoud van 68, 886^8,\ 8^8 en kk ?

a)

10

b)

12

c)

15

d)

20

e)

25

26.

Die omtrek van 'n reghoekige driehoek is 60 cm60\ cm en die hoogtelyn wat loodreg op die skynssy is, se lengte is 12 cm. Wat is die oppervlakte van die driehoek, in cm2cm^2 ?

a)

100

b)

120

c)

125

d)

144

e)

150

27.

Die letters U, C, TU,\ C,\ T staan vir drie verskillende nie-nul syfers.

As UU+CC+TT=UCTUU+CC+TT=UCT , wat is die waarde van U+C+TU+C+T ?

a)

15

b)

16

c)

17

d)

18

e)

19

28.

In die figuur word die groot driehoek in vyf kongruente kleiner driehoeke, elk gelykvormig aan die groot driehoek, verdeel. As die lengte van die kortste sy van een van die klein driehoeke 1 is, wat is die totale lengte van al die lyne in die figuur?

a)

10+3510+3\sqrt[]{5}

b)

8+458+4\sqrt[]{5}

c)

10+4510+4\sqrt[]{5}

d)

12+4512+4\sqrt[]{5}

e)

8+458+4\sqrt[]{5}

29.

Die getale vanaf 1 tot 64 word volgens die patroon in die figuur op die skaakbord gerangskik. Wat is die som van die getalle op die donker vierkante?

a)

520

b)

1040

c)

1560

d)

2080

e)

2640

30.

'n Retropriem is 'n priemgetal wat 'n ander priemgetal tot gevolg het wanner die syfers in die omgekeerde volgorde geskryf word. Byvoorbeeld: 37 is 'n retropriem omdat 73 'n priemgetal is. Wat is die kleinste retropriem met driesyfers?

a)

103

b)

107

c)

117

d)

143

e)

169